Monks Holiday Chalets and Caravan Park
Beskrywing
Die kampeerterrein is onder groot skadubome op 'n grasperk en elke staanplek het toegang tot skoon ablusiegeriewe. Die staanplekke het kragpunte en braaiplekke. 'n Maksimum van 1 karavaan of 'n maksimum van 2 tente word per staanplek toegelaat.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Huisreëls
Die Karavaan- en Tent-tariewe geld vir 2 gaste, dis R115 vir ekstra gaste. 'n Maksimum van 1 karavaan of 2 tente per staanplek word toegelaat - maksimum van 6 gaste.
R115 vir ekstra gaste in die chalets.
Gaste wat laat wil inklok moet asb dit vooraf met die eienaar reël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tipe eenhede is karavane met houthuisies aangeheg. Die eenhede deel die ablusiegeriewe. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Huisreëls
Die Karavaan- en Tent-tariewe geld vir 2 gaste, dis R115 vir ekstra gaste. 'n Maksimum van 1 karavaan of 2 tente per staanplek word toegelaat - maksimum van 6 gaste.
R115 vir ekstra gaste in die chalets.
Gaste wat laat wil inklok moet asb dit vooraf met die eienaar reël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tipe eenhede is karavane met houthuisies aangeheg. Die eenhede het privaat badkamers. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die Karavaan- en Tent-tariewe geld vir 2 gaste, dis R115 vir ekstra gaste. 'n Maksimum van 1 karavaan of 2 tente per staanplek word toegelaat - maksimum van 6 gaste.
R115 vir ekstra gaste in die chalets.
Gaste wat laat wil inklok moet asb dit vooraf met die eienaar reël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets is eenslaapkamer-eenhede met leefareas, kombuisie en aparte badkamers met storte. Elke chalet beskik oor eetgerei en breekware, kombuistoebehore, 'n gasstoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n TV, 'n broodrooster en beddegoed. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die Karavaan- en Tent-tariewe geld vir 2 gaste, dis R115 vir ekstra gaste. 'n Maksimum van 1 karavaan of 2 tente per staanplek word toegelaat - maksimum van 6 gaste.
R115 vir ekstra gaste in die chalets.
Gaste wat laat wil inklok moet asb dit vooraf met die eienaar reël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die chalets het almal leefareas, kombuise en aparte badkamers. Elke chalet is toegerus met eetgerei en breekware, kombuistoebehore, 'n gasstoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n TV, 'n broodrooster en beddegoed. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die Karavaan- en Tent-tariewe geld vir 2 gaste, dis R115 vir ekstra gaste. 'n Maksimum van 1 karavaan of 2 tente per staanplek word toegelaat - maksimum van 6 gaste.
R115 vir ekstra gaste in die chalets.
Gaste wat laat wil inklok moet asb dit vooraf met die eienaar reël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die chalets beskik oor leefareas, kombuise en aparte badkamers. Elke chalet is toegerus met eetgerei en breekware, kombuistoebehore, 'n gasstoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n TV, 'n broodrooster en beddegoed. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die Karavaan- en Tent-tariewe geld vir 2 gaste, dis R115 vir ekstra gaste. 'n Maksimum van 1 karavaan of 2 tente per staanplek word toegelaat - maksimum van 6 gaste.
R115 vir ekstra gaste in die chalets.
Gaste wat laat wil inklok moet asb dit vooraf met die eienaar reël.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 221 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hoofweg en Holiday Park, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom