Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
JOHANN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Stephan M - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect.
Capalie B - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en ruim.
De Wet C - Feb 2024
Algehele gradering
Professioneel en baie vriendelik!
Lizelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Short en sweet.
Frances S - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en ruim.
Rodney P - Des 2023
Algehele gradering
Ontvangs by aankoms vriendelik èn professioneel. Kamer verblyfvriendelik. Ontbyt.
Constance L - Des 2023
Algehele gradering
I will definitely be coming back to this guest house.
Lethibile H - Des 2023
Algehele gradering
I would recommend the place, overall experience was good.
Mark G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, eienaar en sy vrou baie gaaf en behulpsaam, ontbyt was heerlik.
Nthabiseng M - Des 2021
Algehele gradering
We had an awesome stay, everything was just perfect.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Thank you for your review. Trust to see you soon again!
Antonie D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Peter Douglas D - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n goeie ligging - stil en veilig.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer Peter. Jul is baie gemaklik en vriendelike gaste. Sterkte met die oefen program.
Van Zyl N - Mrt 2019
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Cindy V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Peter K - Sep 2018
Algehele gradering
Class and style.
Lanine H - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was lekker met gawe mense!
Elisabet M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en skoon.
Magda V - Apr 2018
Algehele gradering
Huislik, netjies, rustig en bekostigbaar.
Lees meerDanelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Jenni K - Jan 2018
Algehele gradering
Noisy, not the ideal place if you want peace and quiet
Lees meerJan B - Jan 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Dankie Jan, vir jou terugvoering. Gaste se gesindheid maak dit vir ons baie maklik om professioneel op te tree. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Malcolm T - Des 2017
Algehele gradering
Convenient for short stay.
Olebogeng M - Des 2017
Algehele gradering
The establishment was safe and clean.
Liza H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik, gerieflik en veilig.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Good day Liza,
Baie dankie vir jou terugvoer. Wees verseker dit spoor ons almal aan om nog te verbeter.
Groete en 'n mooi dag.
Millard Crescent Guest House.
Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Anton V - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Anel S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike diens.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Manie. Ek verseker jou dit spoor ons aan om vol te hou en altyd te poog om beter diens te lewer aan ons kliënte.
Groete,
Johann
Jack V - Jul 2017
Algehele gradering
Veilig, skoon, goeie ligging, waarde vir geld.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is vir ons aangenaam om te noem dat ons van 1 Augustus 2017 'n volle warm ontbyt voorsit in ons nuwe eetkamer.
Gerhardt B - Jul 2017
Algehele gradering
Highly recommended.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Thank you for the feedback, hope to see you again in the future.
Kind regards
Mohamed L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie nice!
Ons sal definitief weer 'n draai kom maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Trevor S - Jan 2017
Algehele gradering
Very comfortable.
Aneska D - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Aneska. Al ons kamers is wel van die begin af toegerus met lugversorgers wat warm en koud maak.
Monica B - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker kamer vir een nag se oorslaap.
Stefan H - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Yolande V - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon en veilig.
Pierre G - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd daar gehad, kamer was lieflik, ruim en netjies. Diens was ook baie vriendelik en goed gewees.
Bertus J - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het 2 nagte daar oorgeslaap.
Rosalia S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Helena J - Des 2015
Algehele gradering
Huislike en netjiese B&B met 'n baie goeie ligging.
Lees meerJacolien W - Des 2015
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon/netjies.
Evan L - Nov 2015
Algehele gradering
Ons was so tuis soos by ons eie huis.
Modibe R - Nov 2015
Algehele gradering
Good place to stay. Ideal for families.
Ellen M - Okt 2015
Algehele gradering
Nie tevrede nie.
Millard Crescent Guest House se terugvoer
Ons kamers word elke dag skoongemaak, om dit te bevestig kan gekyk word op al die terugvoer wat ons kry van ons gaste. Wanneer ‘n voornemende gas ‘n bespreking maak word daar baie duidelik gekommunikeer dat ons kontinentale ontbyd bedien in die kamer. Gaste wat dit nie so verkies nie bespreek dan by ons sonder ontbyd. In hierdie geval het ons so ver gegaan en die gaste terugbetaal vir die 2 oggende se ontbyd. (geld is in hul bank rekening betaal)
Joey R - Okt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Deon J - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Danie S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon, veilig en baie netjies.
Phillip V - Jul 2015
Algehele gradering
Goed.
Elriza R - Jul 2015
Algehele gradering
Was baie lekker en Johan en Christine is vriendelike mense!
Frans V - Apr 2015
Algehele gradering
Die gasvryheid en blyplek was uitstekend, baie netjies en skoon.
Ronald A - Feb 2015
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Cecilia B - Jan 2015
Algehele gradering
Quiet, clean, simple & welcoming
Lee-ann W - Jan 2015
Algehele gradering
Lovely accommodation!
Barney B - Des 2014
Algehele gradering
Baie skoon en baie netjiese plek.
Letithia C - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Spiwo M - Aug 2014
Algehele gradering
Good
Moses N - Jul 2014
Algehele gradering
Fun
Johann S - Mei 2014
Algehele gradering
Puik.
Sam E - Mei 2014
Algehele gradering
Trappies nie vir mense oor 60 nie.
Mboneni Rich N - Apr 2014
Algehele gradering
Cleanliness and safety is excellent.
Annelize D - Des 2013
Algehele gradering
Dit was positief.
Lees meerGerrie J - Sep 2013
Algehele gradering
Pragtige en smaakvolle plekkie. Ideaal vir een of twee nagte se oorslaap.
Ita V - Jul 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerMari R - Jun 2013
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs
Karen M - Mrt 2013
Algehele gradering
Baie geniet - sal definitief weer oorbly!
Eugene T - Feb 2013
Algehele gradering
Lovely Pplace with extremely helpful owners.
Molefe P - Aug 2012
Algehele gradering
Beautiful place
Dowlene U - Jun 2012
Algehele gradering
Enjoyable
Cedric S - Mei 2012
Algehele gradering
Very pleasant experience.
Lees meerZitha N - Feb 2012
Algehele gradering
Enjoyed our stay at Millard Crescent
Alison M - Des 2011
Algehele gradering
A very comfortable and enjoyable nights stay.
Sue H - Des 2011
Algehele gradering
A very warm welcome and good quality accommodation
Liz D - Nov 2011
Algehele gradering
The owners were most helpful, and the accommodation very comfortable.
Graeme P - Sep 2011
Algehele gradering
Good value for money, and also pleasant, clean and convenient!
Cathy P - Apr 2011
Algehele gradering
Excellent, efficient and very professional, we will definately make use of you guys again.
Marc P - Okt 2010
Algehele gradering
Absolutely perfect - just what I was looking for and good value for money!!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millard-singel 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom