Milk Thistle
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Milk Thistle is 'n helder en lugtige solderwoonstel op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster. Dis stapafstand vanaf die strand so dis die ideale bestemming vir 'n romantiese wegbreek.
Die knus oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n spieëltafel. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die slaaparea lei na 'n kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die gemaklike rusbank ontspan of by die etenstafel met sitplek vir 2 sit. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dubbeldeure lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Dis die ideale plek vir gaste om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet terwyl hulle die uitsig aanskou.
Slaapplek
’n Bespreking by Milk Thistle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Milk Thistle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18