Mia Amore
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Mia Amore bied knus verblyf wat deel is van die eienaar se hoofhuis in Caledon. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n huislike atmosfeer tydens hulle vakansie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid het 'n platskerm-TV en WiFi. Daar is 'n klein tuinarea en 'n privaat ingang. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Delmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bergstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Mia Amore het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom