Mia Amore
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Delmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Karin S - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek.
David S - Feb 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar en gemaklik.
Saskia L - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek vir 1 aand.
Sonja H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Doreen C - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable and easy stay.
Jacqueline J - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam. Ontvangs was goed.
Mia Amore se terugvoer
Goeie more Jacqueline. Baie dankie vir jou terugvoer oor Mia Amore. Ons sal beslis aandag gee aan die deur gee. Dit was n besondere koue naweek en beurtkrag maak dit altyd moeilik wanneer dit so koud is. Daar is egter n muurpaneel verwarmer en elektriese laken op die bed. Daar is ook n warmwater sakkie en gasstofie om water mee te verhit tydens beurtkrag. Vriendelike groete. Delmie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom