Meurant
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 147
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Willem V - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, plaasgeluide, vars lug. Wat meer kan mens vra?
Jeanette E - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en gerieflik.
Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal graag weer hier wil oorslaap, veral wanneer in klein groepe reis.
Dawie B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige 2 nagte, mooi tuine en uitstekende uitsig van die berge.
Stephen M - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Carol T - Des 2023
Algehele gradering
Highly recommend a visit.
Lenie J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Morne D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam met puik diens.
Carol L - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike blyplek.
Tertius M - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvrou Annette doen moeite om te help.
Heineke Z - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige oornagplekkie.
Erenst V - Okt 2023
Algehele gradering
Bly vir 3 nagte was aangenaam.
Meurant se terugvoer
Dit was net n plesier om u te ontvang. Die opgradering van ons Televisies na “Smart TVs” hou defnetief uitdagings in vir ons gaste. Ons probeer hul so goed as moontlik ondersteun en help waar ons kan.
Meurant groete
Annette
Gert En Santjie L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker met plaasgeluide om ons.
John D - Sep 2023
Algehele gradering
100%.
Nolene L - Sep 2023
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Evan A - Jul 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie was puik.
Sonette D - Jul 2023
Algehele gradering
Love die huisie op die plaas.
Surika J - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike plekkie, als was reg vir ons. Baie vriendelik ontvang.
Lize B - Mei 2023
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waarin ek al gebly het. Wonderlike ligging en vriendelike mense. Sal definitief weer daar aanbly en kan aanbeveel vir my familie en vriende.
Pine S - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly, billike prys en vriendelike en behulpsame eienaars.
Fe S - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing overnight stay.
Hennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was awesome!
Martie L - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekkend
Louise L - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Marna N - Mrt 2023
Algehele gradering
Kwaliteit lewensstyl.
Ilse D - Feb 2023
Algehele gradering
Delightful, more than we expected for the price.
Letitia G - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf op pragtige gronde.
Stephanie D - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Moya V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker en mooi.
Peter E - Des 2022
Algehele gradering
Lovely relaxing.
Jaco O - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Christoph S - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en waarde vir geld.
Dorea B - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice, all that you need and more!!
Jerry V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek vir rus en vrede. Baie mooi en skoon werf. Gasvryheid uit die boonste rakke. Baie lekker gekuier.
Carl L - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Jan-heinrich N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, agtermekaar.
Hennie C - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ronald K - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent.
Philip V - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Monique V - Jun 2022
Algehele gradering
Annette is 'n wonderlike gasvrou, baie vriendelik en mens voel dadelik tuis.
Marina C - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi met die rustigheid van die plaas al is jy in die dorp.
Jacques H - Mei 2022
Algehele gradering
'n Ware juweel.
Annemarie D - Apr 2022
Algehele gradering
Die skoonste beste oornag tussen Kaapstad en Port Alfred.
Brandon R - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en aangenaam.
Quintin D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker met 'n mooi uitkyk oor die plaas.
Christiaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek het vroegaand aangekom en die gasvrou het my vriendelik verwelkom.
Nolene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik! Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet.
Hettie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Modern, gerieflike, smaakvolle huis met plaasatmosfeer.
Marina B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig skoon en goed toegerus.
Deon H - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese goed toegeruste verblyf.
Coenie V - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Meurant se terugvoer
Coenie, dit was net 'n plesier om u by Meurant te ontvang. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is altyd so dankbaar as ons gaste lekker gebly het en die skoonheid van Riversdal met ons kom deel. Annette
Annemarie D - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim, netjies, prakties, 'n absolute rus vir die moeg-gereisde siel.
Lees meerFrederik C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Lambert R - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike selfsorg-eenheid. Pragtige omgewing.
Belinda N - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Andrea G - Sep 2021
Algehele gradering
Tranquil pastoral rest.
Johan P - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim verblyf.
Juanette M - Jul 2021
Algehele gradering
Felt so welcome.
Marlene B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi netjies met alles wat ons nodig gehad het.
Rossouw B - Jul 2021
Algehele gradering
We had a great say with friendly hosts going out of their way to help us.
Jurie D - Jun 2021
Algehele gradering
Alles puik!
Craig W - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable, friendly, affordable.
Belinda N - Mei 2021
Algehele gradering
Juweel.
Hans L - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met goeie waarde vir geld.
Schalk D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Beana M - Mei 2021
Algehele gradering
Ideale oornag verblyf!
Rozanne S - Apr 2021
Algehele gradering
Super skoon, baie rustig, gasvrou laat mens dadelik baie tuis voel.
De Jagers Handelsmaatskappy B - Jan 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Erika D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goed.
James V - Nov 2020
Algehele gradering
A quiet and peaceful farm-like place to stay.
Shanol S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hanri D - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was 'n groep vriende op 'n fietstoer.
Rene D - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker ontvangs, pragtige akkommodasie en het alles wat nodig was gehad.
Lindi B - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon. Vriendelike diens.
Maritza Isabel K - Feb 2020
Algehele gradering
Eersteprysverblyf in Riversdal.
Maryke L - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Antoinette S - Feb 2020
Algehele gradering
Meurant is sekerlik een van die mooiste en bes versorgde plekke waar ons nog oornag het. Die pragtige omgewing, vriendelike gasvrou en puik diens kan regtig aanbeveel word!
Cornelis A - Jan 2020
Algehele gradering
'n Skoon en aangename omgewing om tuis te gaan.
Attie M - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het absoluut welkom, veilig en soos spesiale gaste gevoel.
Lees meerMeurant se terugvoer
Mnr Attie, dit was net n voorreg om u te ontvang! Baie dankie vir u resensie en u waardering.
Ons sien uit na u volgende besoek!
Die Louws
Karen M - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en pragtig.
Jacques V - Des 2019
Algehele gradering
Great mense en great verblyf. Sal definitief weer daar gaan bly.
Anton & Cathy B - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!! Gasvry, netjies, hulpvaardig - geen klagtes!
Tammy K - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful, stunning and awesome are just a few words to describe the place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en asemrowend is slegs 'n paar woorde om die plek te beskryf.
Die gemaklikste en akkommoderende verblyf. Die gasheer is buitengewoon hartlik en vriendelik met die mees welgestelde kinders. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Graham H - Nov 2019
Algehele gradering
It really was superb in every respect.
Meurant se terugvoer
Dear Graham and Sally, you are superb guests, it is such a privilege to host you! Thank you for our lovely review.
Annette
Adrienne T - Okt 2019
Algehele gradering
Alles was perfek.
Jg V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige huisie met baie aandag aan detail, uitstekende waarde vir geld.
Linita A - Sep 2019
Algehele gradering
Sien sterre,
Meurant se terugvoer
Linita, baie dankie vir u terugvoer. Dit is altyd vir ons 'n bederf as ons gaste tuis voel en lekker ontspan!
Rudi P - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en goeie waarde vir geld!
Nathan V - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing.
Goliath S - Jun 2019
Algehele gradering
Very nice place.
Meurant se terugvoer
Many thanks for a lovely review, Goliath, it was great having you for a visit!
Bernard R - Mei 2019
Algehele gradering
Wished I had found this place years ago.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wens ek het hierdie plek al jare gelede gevind het.
Wonderlike gasvrou, skoon en gemaklike akkommodasie. Dit het alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nadia G - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf was netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Sharon V - Mei 2019
Algehele gradering
Enjoyable, safe, very clean accommodation. Am extremely pleased to have chosen this. Will use Meurant anytime! Thanks.
Meurant se terugvoer
Baie dankie Sharon, hoop ons sien julle gou weer!
Anke S - Apr 2019
Algehele gradering
Vreeslik vriendelik, skoon en pragtige omgewing.
Meurant se terugvoer
Groot plesier Anke!
Santie H - Apr 2019
Algehele gradering
Annette is warm and friendly and makes you feel like you are family.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Annette is warm en vriendelik en laat jou soos familie voel.
Die 70's-kamer was perfek en Annette se vriendelikheid is baie verwelkomend en jy voel soos familie. Die berg-uitsig is uitstekend. Die plek word hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Desiré V - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het. Klassiek, stylvol, maar lekker!
Meurant se terugvoer
Baie dankie Desire! Bly ons kon help om jul kuier in Riverdal aangenaam te maak!
Mariska W - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige, skoon eenheid met alles wat jy nodig het.
Meurant se terugvoer
Baie dankie Mariska, dit was lekker om julle hier te ontvang!
Graham H - Jan 2019
Algehele gradering
It really was superb in every respect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was regtig uitstekend in elke opsig.
Ons was baie tevrede met die verblyf. Dit het ons verwagtinge ver oortref. Dankie Annette en haar span.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meurant se terugvoer
Thank you for a lovely review, Graham, it was a pleasure to have you with us!
Regards,
Annette
Mike D - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike eienaar en personeel en uitstekende en skoon fasiliteite.
Meurant se terugvoer
Baie dankie Oom Mike,
Dit was heerlik om u weer te ontvang!
Tot volgende keer!
Annette
Koos V - Jan 2019
Algehele gradering
Briljante verblyf.
Johan L - Des 2018
Algehele gradering
Puik en uitstaande.
Elmien V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige dekor. Baie gasvry ontvang deur Annette. Heerlike braai-area.
Joanie H - Nov 2018
Algehele gradering
Snoesig, netjies, silwerskoon en gerieflik.
Vivian K - Okt 2018
Algehele gradering
Verblyf by Meurant was aangenaam en rustig. Die ontvangs warm en hartlik.
Meurant se terugvoer
Baie dankie vir u resensie Vivian, dit was heerlik om julle hier te hê.
Meurant groete.
Alicia V - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Jeanne K - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Volledig toegerus. Baie goeie diens.
Chere C - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvry, netjies, alles wat jy nodig het vir oorslaap, sal weer gebruik maak van julle.
Meurant se terugvoer
Baie dankie Chere, dit was 'n plesier om julle te ontvang. Tot weersiens.
Le-maitre R - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig en verlief geraak op die plaaslewe!
Meurant se terugvoer
Baie dankie Lezanne.
Dit was n plesier om julle te ontvang.
Irene T - Jun 2018
Algehele gradering
'n Lieflike plek om by te bly en om familietyd saam te geniet!
Sunet D - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en netjies.
Eurelia M - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie diens.
Jeanne K - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Baie goeie diens.
Jeanne K - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Baie goeie diens.
Hané M - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, vredevol.
Rene P - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike mense.
Licinda C - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie goed ingerig.
Alicia M - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike oornagstop!
Andri O - Jan 2018
Algehele gradering
Hemels!
Marina H - Des 2017
Algehele gradering
Die kothuis is pragtig en die eienaar is vreeslik behulpsaam en laat jou dadelik welkom voel.
Leonie L - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar.
Johnny L - Des 2017
Algehele gradering
Dit was tog lekker gewees.
Elna V - Des 2017
Algehele gradering
Die vriendelikheid het ons verstom en baie welkom laat voel.
Ricardo V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is 'n asemrowende plaas gevoel. Stil en rustig.
Manie H - Okt 2017
Algehele gradering
'n Baie rustige plesier.
Adele D - Aug 2017
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel - ons kom beslis terug.
Shiree W - Aug 2017
Algehele gradering
Alles uit die boonste rakke.
Lees meerMellisa P - Jul 2017
Algehele gradering
Peaceful.
Frikkie S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was verruklik.
James P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie veilige en netjiese verblyf met baie gasvrye en vriendelike ontvangs.
Minette L - Jun 2017
Algehele gradering
Stylvol, netjies en baie gasvrye mense!
Carol S - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Malcolm V - Mrt 2017
Algehele gradering
Very friendly hosts and comfortable, neat and pleasant accommodation.
Surene L - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik, gerlieflik, gemaklik.
Danelle L - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies, privaat, rustig en vriendelike ontvangs.
Lees meerNicky B - Des 2016
Algehele gradering
Die selfsorg-eenheid is stylvol gemeubeleer met alles wat jy sou nodig ag om vir 'n paar dae te bly.
Johan L - Des 2016
Algehele gradering
Puik, uitstaande en vriendelik.
Marlene F - Des 2016
Algehele gradering
Beter as by die huis!
Malanie O - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek.
Meurant se terugvoer
Baie dankie Malanie, waardeer jou resensie. Kom kuier gerus weer by Meurant as jul in die omgewing is.
Groete, Annette.
Liane G - Okt 2016
Algehele gradering
Gemak en rustigheid.
Shani W - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties en gasvry. Sal beslis weer gaan, no doubt!
Monique S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Malcolm V - Sep 2015
Algehele gradering
Everything perfect!
Leatitia D - Aug 2015
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye verblyf in 'n pragtige, skoon en netjiese huisie.
Japie D - Aug 2015
Algehele gradering
Ongelooflik ruim, ontsettend netjies, baie veilig en fantastiese gasvryheid.
Lees meerHanz S - Aug 2015
Algehele gradering
Baie tevrede - sal weer gaan.
Charl V - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker gekuier!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meurantstraat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom