Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 170
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Alicia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Irma S - Feb 2024
Algehele gradering
Wat n aangename belewenis.
Willemien V - Des 2023
Algehele gradering
Ruim, gerieflik en veilig.
Renaldo W - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike personeel.
Panajiotaki (taki) K - Aug 2022
Algehele gradering
A bit disappointed as we had a member of the group for who we requested no steps. Unfortunately this was not met although the person receiving us knew of our request. Otherwise all was fine, but we were angry that our special request was not met.
Renaldo W - Aug 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies en perfek geleë.
Mentors Country Estate se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Renaldo, altyd lekker om julle te akkommodeer by Mentors Landgoed tydens Transbaviaans.
Sien volgende jaar
Hendrick S - Apr 2022
Algehele gradering
Veilige oornag op goeie ligging.
Linita A - Feb 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay!
Lindie D - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Bianca B - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Kercy K - Des 2021
Algehele gradering
Amazing accommodation with beautiful views.
Cecilia K - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelukkig kon ons nie die buitelewe geniet nie.
Sarah H - Aug 2021
Algehele gradering
Convenient and very suitable for our needs.
Freddie K - Jul 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Sanet V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier met mooi uitsig, diere en lekker speelplek vir kinders.
Laurriaan J - Apr 2021
Algehele gradering
We had a ball of a time, conveniently situated near the garage and mall. The estate is very well maintained, modern and clean.
Caila D - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasiese atmosfeer en plek. Ideale ligging.
Mentors Country Estate se terugvoer
Baie dankie Caila vir u positiewe terugvoer. Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Jacqueline A - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Betsie F - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Wessel V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en veilig.
Jaco D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Alana M - Des 2020
Algehele gradering
Die estate is baie mooi en gerieflik vir vakansie.
Fouche L - Des 2019
Algehele gradering
Toereikend, bekostigbaar, heel gaaf!
Mentors Country Estate se terugvoer
Fouche baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier sommer weer gou vir ons. Groete Lizel
Christelle B - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir Transbaviaans MTB.
Lees meerMentors Country Estate se terugvoer
Hallo Christelle,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Maak vroegtydig julle bespreking vir 2020 om teleurstelling te voorkom.
Groete,
Lizel
Nicolette V - Jul 2019
Algehele gradering
Like coming home.
Ryno K - Jul 2018
Algehele gradering
Ontspanne.
Dirk C - Apr 2018
Algehele gradering
Eenheid was netjies, skoon, het vriendelike diens, veilig en ons het daarvan gehou dat dit bietje buite die dorp geleë is.
Mentors Country Estate se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dirk. Ek hoop julle kom kuier sommer binnekort weer.
Groete,
Lizel
Conrie C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die huis was baie netjies.
Mentors Country Estate se terugvoer
Hallo Conrie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer by Mentors Landgoed.
Groete en heerlike middag
Lizel
Michelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Tranquillity and ambiance.
Estelle T - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mentors Country Estate se terugvoer
Hallo Estelle
Baie dankie vir u terugvoer, ons is besig om aan die probleme te werk met ons TV's. As julle weer kom kuier sal DStv beskikbaar wees.
Heerlike dag verder
Groete
Lizel
Wessel M - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Leon N - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cecil J - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties en baie genotvol.
Celia V - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties
Hendrik H - Aug 2017
Algehele gradering
Voldoen heeltemal aan al ons behoeftes.
Lilanie B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Francois V - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens en beeldskone plek.
Marie V - Jul 2017
Algehele gradering
Stil, veilige en netjiese verblyf wat baie privaat was.
George V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jessica V - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en baie mooi!
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Attie B - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik
Monique B - Mei 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Kerry F - Jul 2015
Algehele gradering
Super friendly!
Lynne G - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was ideaal vir ons as familie.
Suzanne B - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik geslaap, skoon en netjies en alles wat 'n mens nodig het.
Shanaaz P - Apr 2015
Algehele gradering
Lovely and enjoyed it thoroughly.
John J - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent place ... would definitely recommend.
Angelique D - Des 2014
Algehele gradering
Baie goeie diens. Kamers baie warm en meer geskik vir winter as somer.
Joseph A - Mei 2014
Algehele gradering
Pleasantly surprised. Definitely a return
Beukes M - Jan 2014
Algehele gradering
100% stay
Elzaan D - Des 2013
Algehele gradering
Gemaklike, netjiese verblyf vir 'n beperkte begroting.
Carl G - Des 2013
Algehele gradering
Bekostigbaar en baie rustig.
Marius T - Sep 2013
Algehele gradering
Sal weer kom
Jannie R - Aug 2013
Algehele gradering
Die weer was onguur, maar die kamer was knus en het 'n verwarmer gehad.
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom