Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melozhori Private Game Reserve Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Melozhori Private Game Reserve Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elreen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreen V

Wonderlike wegbreek!

Die stilte was goed vir die siel en die 360 grade-natuurskoon was 'n groot bederf. Ons was vriendelik ontvang, met Marzanne wat beskikbaar was vir enige vrae. Sam was 'n ongelooflike gids gewees wat die wildrit so interessant gemaak het! Namiddag stap op die plaas was heerlik. Die kothuis was baie goed toegerus - ons het niks gekort nie. Die hot-tub was 'n lekker bederf en die pizza-oond het die ervaring sommer net nog meer pret gemaak. Selfs die vlieë kon nie 'n groot genoeg demper op die kuier sit nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Hi Elreen

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Ruwayda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruwayda S
Gesin met tieners

March fly season ruined our visit.

March appears to be a bad fly season. This, together with the excessive requirement for insecticide, is not good combination. Also, had an issue with contradictory information regarding the availability of horse riding as an additional activity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike wegbreek.

Dit was fantasties om vir 'n paar dae heeltemal in die natuur te wees. Net stilte en mooi uitsigte. Ons het dit veral geniet om te gaan stap met ons hond. Ook om op die stoep te sit en te kyk na die wilde diere wat verby kom. Marzanne het ons op 'n puik game drive geneem. Alles het bygedra daartoe dat ons enige tyd weer Melozhori sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Beste Anna

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het julle besoek aan ons geniet en ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete
Lientjie

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Maryke S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S
Saam met vriende

Ons het die naweek-wegbreek vreeslik geniet. 'n Moet-besoek vir enigeen wat stiltes en die oop vlaktes van die natuur waardeer en kwaliteit-tyd saam vriende of familie wil spandeer, weg van die stad se gedruis.

Hier kan jy net jou skoene uitskop en ontspan. Die kothuis is ongelooflik skoon en netjies en voorsien in al die basiese behoeftes vir 'n lekker naweek se ontspan en kuier om die vuur of voor die kaggel. Ons is met ons aankoms baie vriendelik ontvang deur Marzanne en het dadelik tuis gevoel. Die reservaat is goed geleë en bied jou die privaatheid van 'n wildreservaat maar is naby genoeg aan Robertson of Bonnievale indien jy 'n winkel sou nodig kry of die omliggende wynplase wil besoek. Die wildsrit is 'n moet vir enigeen wat die reservaat besoek en 'n lekker interaktiewe manier om meer oor die reservaat en sy verskillende wildspesies te leer. Marzanne, wat ook ons gids was op die wildsrit, is goed ingelig en praat met insig en kennis. Ons oulike "besoekertjies" elke oggend op die grasperk voor die kothuis het ook die besoek net nog meer spesiaal gemaak. Ons sal beslis in die toekoms weer by Melozhori wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en jou terugvoer Maryke. Hoop ons sien jul een van die dae weer as die "hot tub" in is.

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Miemie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay. Breathtaking views.

We had the most memorable stay. Marzanne was great on our game drive. Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Baie dankie Miemie

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Corlia D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia D

'n Heerlike week van rus in 'n pragtige, stil omgewing.

Ons het die tyd by Melozhori baie geniet. Die huis is skoon, gerieflik en goed toegerus. Die feit dat ons die enigste gaste was is 'n pluspunt. Baie vriendelik en behulpsaam. Die 'game drives' was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Baie dankie, Corlia. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Ignatius F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius F

Uitstekend.

Uitstekende diens en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Baie dankie Ignatius. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Ebrahim K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim K
Saam met vriende

Great escape!

Great spot to get away and enjoy nature. Accommodations are really good and comfortable and Lientjie and Anne make your stay even more enjoyable with their great service and attitude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Dear Ebrahim,

Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you again

Warm regards,
Melozhori Team

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Lindy N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy N
Saam met vriende

A real find at only 2 hours from Cape Town. Lots of rare buck species.

Accommodation in tip top condition and furnished beautifully. We loved the visits of the horses and the goats! Lovely game drive with Jacques and lots of antelope species around, including black or white tailed wildebeest which we had never seen before. Great to be able to take our little dachsie with us! We were there the weekend the Cape Argus was cancelled because of the exceptional wind - which also took one the bedroom doors clean off! It all added to the adventure, almost sleeping outside!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Uitstekende plekkie om te ontdek, net 2 ure van Kaapstad af. 'n Klomp skaars bokspesies.

Verblyf in goeie toestand en volledig gemeubileer. Ons was mal oor die besoeke deur die perde en bokke! Lieflike wildrit saam met Jacques en 'n klomp bokspesies om te sien, insluitend swart- en witstert-wildebeeste wat ons nog nie vantevore gesien het nie. Lekker om ons klein worshondjie saam te kon neem! Ons was die naweek daar omdat die Cape Argus gekanselleer is oor die onverwagte windvlae - wat ook een van die slaapkamerdeure afgewaai het! Dit het als tot die gevoel van avontuur bygedra, want ons het basies buite geslaap!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melozhori Private Game Reserve Cottage se terugvoer

Dear Lindy,

Thank you it was great having you here and we are thrilled you had a good time.

Melozhori Private Game Reserve Cottage
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Melozhori Privaat Wildreservaat, Stormsvlei, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ab074d3a80ab4324058b06d574639614c6af04ccc95fa1641283211326d8afbc3ffc69d52540d3955c6520383652fc6e13f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 R317 Melozhori Private Game Reserve 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0410114435 20.09675979607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem