Melkbos 10 Four
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Melkbos 10 Four bied selfsorgverblyf in Melkbosstrand. Dit is een van 2 selfsorgeenhede op die eienaar se perseel.
Hierdie eenheid is ongeveer 100 m se stapafstand vanaf die hoofstrand, sowel as al die restaurante en winkels in die omgewing, asook MI City busroetes.
Die oopplan-eenheid is 'n ruim kamer van ongeveer 45 vierkante meter en is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang. Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n tafeltjie en 2 stoele. Die kombuisie bied verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, 'n induksieplaat en 'n elektriese braaipan insluit. Die kombuisie het ook eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, lessenaar en 'n 43"-slim-TV. Gratis WiFi wat tydens beurtkrag aanbly is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat buite-area met 'n buitetafel, sambreel, stoele en 'n vrystaande braai. Parkeerplek is in die straat voor die verblyf beskikbaar en dis veilig.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michael/Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10de Laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkbos 10 Four het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom