McLeod's Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gianluca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Kotie U - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
McLeod's Cottage se terugvoer
Thank you so much! It was a joy hosting you.
Rachel B - Jun 2023
Algehele gradering
Beste.
McLeod's Cottage se terugvoer
Baie dankie Rachel, ons hoop om julle binnekort weer te sien, hopelik wanneer die son uit is & dit nie so koud is nie.
Liefde, groete.
Elmarie
Britney W - Mei 2023
Algehele gradering
Would recommend!
Amelia D - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik, vars en netjies.
Jeán J - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging, privaat, uiters skoon en netjies. Pragtig versier.
McLeod's Cottage se terugvoer
Thank you! It was a pleasure hosting you and your family.
Zéza O - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation and very clean.
McLeod's Cottage se terugvoer
Thank you very much, it was great hosting you.
Denise B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Netjiese plekkie. Hartsmense.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mcleodstraat 20, Stuart's Hill, Somerset Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom