Maringa Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Maroelastraat 40, Rooiberg, 0500, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maringa Accommodation is in Rooiberg, in die hartjie van die Waterberg-streek in Limpopo, geleë. Dit is 'n klein en geskiedkundige plek, wat eens 'n myndorpie was en is ideaal vir 'n naweekwegbreek in die bosveld.
Verblyf word in 2 slaapkamers gebied. Beide slaapkamers het lugversorging, koningingroote-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaapkamers het 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n yskassie. Daar is ook 'n stoep langs die slaapkamers sodat gaste die buitelug kan geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die dorpie Rooiberg het verskeie restaurante en plaaslike besighede wat gaste kan besoek, en word deur wildplase op die hoofroete na die dorp omring.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Maroelastraat 40, Rooiberg, 0500, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Maroelastraat 40, Rooiberg, 0500, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom