Marine 115
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 77
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Karin M - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike en ontspanne kuier.
Marine 115 se terugvoer
Karin,
Baie dankie vir jou review. Ons is tans besig met planne om 'n binnebraai in te bou. Die huis het reeds sowat 'n maand gelede sy eie binnebraai gekry, nou die woonstel.
Hanley S - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, asemrowend, rustig.
Ronel P - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike see-uitsig verblyf!
Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf reg langs die see!
Murray S - Feb 2024
Algehele gradering
Lieflike huis op die see.
Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mark W - Feb 2024
Algehele gradering
9 long, beautiful days. Barring Eskom and gale-force winds, we were very happy.
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alexi P - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent all round stay.
Adel B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus en rustigheid en stilte.
Willem M - Okt 2023
Algehele gradering
Location, location, location!
Lees meerMarie J - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend uitsig het oopgemaak vir al die negatief.
Marine 115 se terugvoer
Liewe Marie
Nog voor jy arriveer het, het jy al probleem gehad met die TV wat nie DStv het nie. Jy het op perseel aangekom en gebel oor jou die deur oopstaan en hoekom het jy nie die eenheid met uitsig gekry nie. Net om agter te kom jy praat te vinnig en is verkeerd. Van die wegtrek af was niks op jou standaard nie. Ek vra om verskoning vir die geyser wat gebreek het, vandat jy my gekontak het, het ek onmiddellik die loodgieter gekontak om uit te kom. As hulle nie binne 5 min daar was nie, wel dan is hulle diens seker ook swak, soos myne. Ek kon sekerlik nie voorsien die geyser sou breek nie, die vorige gaste het nie gekla oor koue water nie. Die lamp in die kamer was ek nie bewus van dat dit stukkend was nie? Ja dis wel verwyder toe julle uit is.
Die skoonmakers was na elke gas die vensters en buite meubels af, so jammer vir die ongerief as dit dan vuil geraak het voor jy daarop gaan sit het.
Ek is vreeslik jammer vir die nare ondervinding wat jy by ons plekkie gehad het, gelukkig vind die oorgrote meerderheid van ons gaste die plekkie baie lekker, skoon en voldoende.
Groete Annette
Marcus B - Sep 2023
Algehele gradering
Well-equipped, clean, good location.
Shayne L - Aug 2023
Algehele gradering
Marine Magic is a great place with a stunning view . Perfect to switch off for a few days.
Marine 115 se terugvoer
Shayne
Baie dankie en veral vir julle geduld toe die water stadig was om warm te word en toe nog bo op dit die stoof se gas opgeraak het en julle moes wag vir ons. Julle vriendelikheid en geduld het ons veral opgeval.
Hoop om julle regtig weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Crena M - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties, skoon, luuks, perfekte uitsig!
Eben K - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig
Tian B - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig op die see. Enige iets wat jy nodig het is klaar daar. Alles was netjies en dit was 'n baie gemaklike en lekker plekkie om te bly. Ons het baie ontspan. Definitief die moeite werd en beplan om weer te gaan!
David L - Jul 2023
Algehele gradering
Gorgeous view, rest for the soul.
Lees meerMonica M - Jun 2023
Algehele gradering
Fantalla see-uitsig.
Nerine T - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic,gorgeous,beautiful and amazing.
Sharifa R - Apr 2023
Algehele gradering
We had a beautiful stay.
Lize C - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker gebly, ligging is perfek en baie ontspannend! Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak!
Annelize E - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Divan S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek by Marine 115.
Dirk P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede met 'n uitsig wat miljoene werd is.
Sandra B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Struisbaai verken en dit geniet.
Mary D - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful view, lovely comfortable accommodations.
Vee G - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful views.
Bennie E - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasies, rustig en lekker.
Lea V - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik en alles wat nodig is was beskikbaar. Skoon en ligging perfek.
Matthew M - Jan 2023
Algehele gradering
Mees ongelooflike herinneringe gemaak.
Amanda S - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was a wonderful experience.
Alfred K - Jan 2023
Algehele gradering
Die plek bied alles wat jy nodig het om 'n fantastiese tyd te beleef.
Sally S - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent facilities. Fantastic position. So relaxing being able to watch the sea.
Marine 115 se terugvoer
Thank you Sallie. We are glad you enjoyed your stay here and would love to have you back some time in future.
André S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, perfekte ligging, netjies en skoon.
Marine 115 se terugvoer
Dankie Andre. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het, hoop om julle weer te ontvang.
Alta V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en netjiese huis.
Elizabeth T - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Marine 115 se terugvoer
Baie dankie Elizabeth!
Dis geen moeite nie, ek doen dit met graagte vir my gaste.
Mooi dag!
Annette
Ilze M - Sep 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging. Fantastiese verblyf vir kort en lang vakansie.
Tony M - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was skitterend.
Marine 115 se terugvoer
Dankie Tony, dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer.
Annette
Amanda M - Jun 2022
Algehele gradering
Tranquility.
Luwenda E - Mei 2022
Algehele gradering
Breathtaking.
Marine 115 se terugvoer
Dankie Luwenda.
Julle was absolute lekker gaste, alles was skoon en netjies gelaat. Ek kon nie vir beter gaste gevra het nie.
Wilhelm D - Mei 2022
Algehele gradering
Ligging en gemaklikheid.
Marine 115 se terugvoer
Baie dankie Wilhelm.
Sien julle weer.
Rassie V - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon verblyf. Perfekte ligging.
Marine 115 se terugvoer
Sjoe dankie Rassie, dis lekker om te weet my gaste is tevrede met wat hulle kry.
Pieter L - Apr 2022
Algehele gradering
Puik. Tweede keer wat ons daar tuisgaan.
Marine 115 se terugvoer
Baie dankie Pieter, ek is so bly julle het dit geniet.
Sien julle weer!
Groete
Annette
Chenelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Everything you need.
Marine 115 se terugvoer
Dankie Chenelle
dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Ons hoop om julle weer te sien.
Annette
Gilbert W - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Marlo P - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Marine 115 se terugvoer
Marlo
Ek is so dankbaar het julle het dit geniet.
Baie dankie vir die mooi review, ek waardeer dit opreg.
Ek wil ook net graag se julle is die perfekte gaste om te ontvang, die plek was silwerskoon asof daar nie 'n siel geslaap het nie.
Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Annette
Esta N - Mrt 2022
Algehele gradering
Die huis se ligging en uitsig kry volpunte!
Lees meerMarine 115 se terugvoer
Dankie Esta ons waardeer julle terugvoer.
Wees verseker ons werk aan die sekuriteit, meer mense vra daarna.
Met julle volgende besoek sal daar beslis diefwering wees.
Dalk nog nie sekuriteitshekke nie, dit gaan bietjie na tronk voel, maar wel diefwering by vensters.
Yvonne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Lees meerMarine 115 se terugvoer
Hallo Barend
Baie dankie vir die terugvoer, ek neem ter harte wat julle aanbeveel.
Ons is reeds besig om die layout te verander en koskas in te sit.
Ons gaan ook diefwering voor die oopmaak vensters aanbring, besig met nuwe braai bou met afdak en lekker gemaklike stoele vir buite kuier.
Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Annette
Riekie (m.m) R - Feb 2022
Algehele gradering
Beautifully clean, lovely position. Had a lovely time there. All five out of five, except perhaps security.
Marine 115 se terugvoer
Hi Riekie,
Thank you for your positive review. I love it when my guests have a great time.
With regards to security, we are in the process to put up burglar bars at all windows.
Thank you for the advise,
Annette.
Naftalie H - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful view, clean and comfortable accommodation.
Marine 115 se terugvoer
Thank you for the good review Naftalie.
We hope to see you again soon,
Annette.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Marianna M - Jan 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Marine 115 se terugvoer
Dankie Marianna,
So dankbaar vir julle positiewe terugvoer!
Ons hoop om julle weer te kan verwelkom by ons plekkie.
Groete.
Monet T - Jan 2022
Algehele gradering
Alles was puik. Wonderlike ligging!
Marine 115 se terugvoer
Baie dankie Monet
ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Groete
Annette
Ausha S - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Marine 115 se terugvoer
Thank you Ausha,
Hope to welcome you again soon.
Annette
Shumine V - Des 2021
Algehele gradering
Marine 115 het soos jou eie huis gevoel.
Marine 115 se terugvoer
Baie dankie Shumine,
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Annette
Dean W - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely place, very helpful owner.
Marine 115 se terugvoer
Thank you Dean, I am glad you guys enjoyed your stay there.
Brink A - Nov 2021
Algehele gradering
Salig met die suising van die see.
Marine 115 se terugvoer
Baie dankie Brink.
Ek is so dankbaar as my gaste ons plekkie geniet.
Ek hoop ons kan julle binnekort weer verwelkom by Marine 115.
Jasper V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike woonstel met baie mooi see uitsig.
Marine 115 se terugvoer
Baie dankie Jasper.
Antoinette R - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Sandra B - Apr 2021
Algehele gradering
Huis het pragtige uitsig en is gerieflik.
Emmerentia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Tania D - Mrt 2021
Algehele gradering
Die uitsig oor die see is asemrowend. 'n Welkome breek van die gejaag van die stad.
Kristen B - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect location with gorgeous views!
Schalk S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustigheid en lekker.
Jacob C - Des 2020
Algehele gradering
Was baie rusting en stil.
Frannie H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig om die see op jou voorstoep te hê. Lekker ontspan.
Herman B - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome plek.
Pieter L - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese see uitsig. Baie privaat. Lekker gemaklik. Sal beslis weer daar kuier.
Sandra B - Sep 2020
Algehele gradering
Ligging en geriewe baie goed
Elizma B - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek-naweek.
Adele V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Marine 115. Vir 'n beter see uitsig uit meeste van die vertrekke kan jy nie vra nie. Als wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Netjies en skoon. Baie dankie, ons sal beslis weer daar bly as ons in Struisbaai is.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom