Marina House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sealord-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 840 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Marina House is 'n ruim, selfsorgvakansiehuis wat op die marina in Port Alfred geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en spog met 'n privaat jetty.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander en suite-badkamers het elk 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea langsaan het lugversorging, 'n plafonwaaier, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en uitsigte oor die marina.
Hierdie verblyf het ook 'n kuierkamer met 'n ingeboude braai en veerpyltjiebord. Daar is 'n swembad en 'n lieflike tuin met gemaklike sitplek. Tydens kragonderbrekings maak die huis van sonkrag en 'n omsetter gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sealord-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sealord-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom