Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marigold House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marigoldstraat 6, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Marigold House bied verblyf in 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Sedgefield in die hartjie van die Tuinroete. Die woonstel is op die tweede verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis waar die eienaars ook woon en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n rustige wegbreek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed elk en 1 slaapkamer het 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en die ander badkamer 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en die privaat balkon bied 'n uitsig oor die tuin met 'n gasbraai. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die oopplan-sitarea het 'n TV met Netflix en 'n DStv-speler en sekere DVDs. Gratis internet is beskikbaar.

Die woonstel bied die ideale ligging op die Tuinroete met sy pragtige strande, mooi staproetes, mere en veerbootuitstappies op die Knysna-strandmeer. Hier kan gaste hengel, plaaslike bier geniet, markies, uitstekende restaurante, kunsvlytsentrums, museums en kunsgalerye besoek en, die meer avontuurlustige gaste, kan avontuursport soos abseil, kanovaart, perdry en vierwielmotorfietsritte deur die woud aanpak.

Slaapplek

’n Bespreking by Marigold House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Marigold House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Marigoldstraat 6, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marigold House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marigoldstraat 6, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d06c831e9b657fd407e85fbee4d7d62707fbaf4b25ea9c04c89b616e1b5e03a411785e1586030ab13baef4c819e2365d15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 6 Marigold Street Groenvallei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.019893366644 22.815661109193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem