Marianne's Self-Catering Flat
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marianne's Self-Catering Flat bied 2 gerieflike eenhede op die eienaar se perseel in Langebaan. Dit is ideaal vir gaste wat smag na 'n wegbreek in 'n gewilde kusdorp met baie doendinge vir oud en jonk.
Die eerste woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea, 'n binnebraai-area en 'n TV met alle DStv-kanale. Dié woonstel is op die grondvloer geleë. Daar is ook 'n omsetter in die geval van beurtkrag.
Die ander woonstel is ’n enkelwoonstel met ’n klein oopplan-kombuis en aparte badkamer. Die eenheid is op die boonste verdieping.
Linne en handdoeke is ingesluit.
Marianne's Self-Catering Flat is net 5 minute se ry van die strand, winkels, restaurante, Langebaan Country Estate en ander besienswaardighede af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Marianne's Self-Catering Flat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortilis-singel 92, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom