Marginella 5
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marginella 5, Umdloti-strand, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marginella 5 is in 'n veilige kompleks in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Daar is 'n etenstafel met stoele op die onderdakbalkon met 'n asemrowende see-uitsig.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan die dag op die strand of by die gewilde getypoel deurbring wat 'n entjie se stap ver is.
Slaapplek
’n Bespreking by Marginella 5 sluit in:
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 12
Jaar gelys 7
Ligging
- Marginella 5, Umdloti-strand, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marginella 5, Umdloti-strand, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom