Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maretlwane Guesthouse

Room No 1
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Nog 'n driekwartbed kan op vooraf versoek gereël word. Daar is 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware in elke kamer. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoek 50, Barnardsvlei-weg, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48af1986df9b86fdffe404b6e0fd6cb32278e4730dc883c2b6a306b7aed7cead9c44550204a84da6e9e116d9b3f42d7017a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 50 Buffelshoek Barnardsvlei Road 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.767295949878 27.550299167633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem