Marafiki Safari
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marafiki Lodge, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marafiki Safari skuil in die hartjie van Noordwes naby Swartruggens en bied 'n rustige kampeerwegbreek wat ideaal is vir natuurliefhebbers.
Elke kampeerplek bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en het noodsaaklike geriewe, insluitend 'n kragpunt en 'n kraan. Daar is 4 privaat kampeerplekke wat elk 'n privaat badkamer het en 2 staanplekke deel 1 opwasarea. Elke badkamer het 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet.
Elke staanplek het sy eie plonspoel of warmbad en 'n privaat braai-area.
Aktiwiteite op die kampterrein sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem, wildritte en wildkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Marafiki Lodge, Swartruggens, 2835, Noordwes
Sien meer verblyf in Silwerkrans Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marafiki Lodge, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom