Manzini Chalets
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Manzini Chalets bied vakansie-verblyf in die hartjie van St. Lucia. Die kompleks is naby al die winkels en restaurante. Die tuin word goed onderhou en daar is 'n groot gemeenskaplike swembad.
Die oopplan-eenhede bied elk slaapplek vir 4 gaste en bevat elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, so dis ideaal vir 'n gesin. Die eenheid het 1 badkamer wat oor 'n stort en 'n bad beskik. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die sitplek is gemaklik en daar is 'n televisie. Elke eenheid het plafonwaaiers en lugversorging, asook 'n stoep met braaigeriewe.
Elke eenheid het 'n motorafdak en die kompleks het sekuriteit. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae, Kersdag en Nuwejaarsdag.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Odette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Manzini Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 100, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal