Manhattan Towers 507
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 168R818 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Manhattan Towers 507 is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.
Die woonstel is op die vyfde verdieping en kan via 'n hysbak of trappe bereik word. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n bad en aparte stort. Die oopplan-leefarea is ruim en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Op die gebou se dak is 'n braaiplek en Jacuzzi wat teen ekstra koste gebruik kan word. Hierdie geriewe moet vooraf by sekuriteit bespreek word. Veilige kelderparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en die gebou het 24 uur-sekuriteit.
507 Manhattan Towers is naby Canal Walk-winkelsentrum, sakegeriewe en Ratanga Junction-pretpark. Ons is ook net 15 - 20 minute se ry vanaf Bloubergstrand met sy vlieërbranderryers, restaurante en kroeë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 205
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom