Malvernrylaan 25
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 8 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 650R1 485 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Malvernrylaan 25 is 'n knus vakansiehuis in die gewilde kusdorp, Struisbaai. Hierdie vakansiehuis is die perfekte plek om saam met vriende en familie te kuier.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die eerste slaapkamer, 'n enkelbed en 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is gemaklike stoele, 'n TV, 'n enkelbed en 'n etenstafel in die leefarea. Die huis het ook 'n braaikamer wat ideaal is vir onthaal op winter- en somersaande.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by Malvernrylaan 25 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Babsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Malvernrylaan 25 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom