Malgassie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1682
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Tania B - Feb 2023
Algehele gradering
A bit disappointing.
Heidi S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, die winkels het alles gehad wat ons benodig het en die restaurante se kosse was baie lekker.
Armand J - Okt 2022
Algehele gradering
Gesellig, ontspannend, skoon, beslis 'n moet om na te gaan.
Marie Z - Okt 2022
Algehele gradering
We stayed two nights which for our needs were long enough.
Tanita R - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig buite, pragtig binne, lekker gerus.
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier sal beslis terug wees.
Clyde O - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic place. I would definitely go back again. The view is stunning, and had a nice walk the beach.
Malgassie se terugvoer
Hallo Clyde, thank you for your wonderful review. Hope to see you again.
Regards
Malgassie
Michelle F - Jul 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Malgassie se terugvoer
Thank you Michelle.
We are so glad you enjoyed your stay. Hope to host you again.
Regards, Malgassie.
Taryn M - Mei 2022
Algehele gradering
Malgassie is a beautiful home and even more promising than the photos.
Malgassie se terugvoer
Thank you, Taryn, for you wonderful review and your suggestion. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Malgassie.
Minette P - Apr 2022
Algehele gradering
By die see!
Malgassie se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly jy het ons plekkie geniet.
Gerhard K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Aaqielah S - Feb 2022
Algehele gradering
Stayed an extra night.
Lees meerRitva W - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflik! Verblyf was te kort gewees.
Annelie J - Feb 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike wonderlike paar dae in die gasvrye Paternoster. Malgassie puik!
Chanelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Stayed at Malgassie for the weekend, had a 50th birthday at the Leeto restaurant. Breathtaking views.
Mirinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Conveniently located. Walking distance to all amenities.
Dw L - Jan 2022
Algehele gradering
Ligging puik, net raserig oor naweek.
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Wilhelm H - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, hulle kan net 'n windskerm by buitebraai op sit, want die wind waai braai koud daar deur.
Carmen T - Jul 2021
Algehele gradering
Enjoyable!
Annerene L - Jul 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekkerte.
Linda H - Apr 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Christa L - Apr 2021
Algehele gradering
After shock that quarter role toilet paper and no bin bags, everything almost perfect.
Nelia T - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons is gewaarsku oor veiligheid en diefstal as waardevolle artikels onbewaak gelaat word. Oop vensters en deure is taboe tensy jy fisies heeltyd in die omgewing is.
Lees meerSusan H - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a great comfortable warm stay in this magical place. A definite for any traveller.
Teresa B - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte uitsig. Mal oor die plekkie.
Ronel N - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik. Naby aan die strand.
Hilda G - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflike plekkie, heerlik op stoep gekuier! Alles beskikbaar wat nodig is!
Jeanet B - Des 2020
Algehele gradering
Hierdie is die beste plek om te gaan rus.
Michelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Uistekend.
Anita G - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Belinda S - Des 2019
Algehele gradering
Very nice place.
Natasha D - Des 2019
Algehele gradering
Malgassie se perkekte ligging het ons wegbreeknaweek fantasties gemaak.
Antoinette D - Nov 2019
Algehele gradering
Salig.
Herman K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
John B - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties om die see te sien en hoor vanaf die voorstoep.
Bertus C - Sep 2019
Algehele gradering
Ligging is perfek, meubels is oud en verweer, huis en toebehore is vuil en gebreek.
Lees meerMalgassie se terugvoer
Goeiemore Bertus, baie dankie vir jou eerlike terugvoer en jammer dat ons nou eers antwoord.
Daar was gedurende September verskeie probleme tydens die oorname van Malgassie deur nuwe eienaars. Hulle is in 'n yslike verleentheid en het onmiddellik werk gemaak van die probleme wat deur jou, en ook ander gaste, uitgewys is.
Eerste van alles het hulle onmiddellik die bank in die sitkamer vervang, asook die matrasse en kussings. Nuwe braaitoerusting is aangekoop en die stoep is afgeskuur en nuut geseël.
Die sekuriteit-kwessie is een waaroor ons al 'n geruime tyd met die kompleksbestuur stoei en hoop dat die nodige maatreëls spoedig daargestel sal word. Die nuwe eienaars wil graag vir julle 'n gratis naweek aanbied sodat julle die nuwe Malgassie kan kom ervaar.
Estelle Z - Aug 2019
Algehele gradering
Puik ligging.
Cathy N - Jun 2019
Algehele gradering
Restful and relaxing with good views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en ontspannend met goeie uitsig.
Huis het alles wat jy nodig het vir 'n naweek. Slegs een negatief - moet matras in die hoofslaapkamer vervang. Ligging van huis en die strand is ook goed. Oor die algemeen 'n goeie ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marietjie N - Mei 2019
Algehele gradering
'n Blyplek vol karakter met warmte.
Gawie B - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie ligging, baie mooi, maar kort dringende onderhoud. Te veel irriterende smouse amper tot op stoep.
Gerhardus S - Feb 2019
Algehele gradering
The location is walking distance from everything.
Fransa M - Des 2018
Algehele gradering
Alles binne loopafstand, nie nodig vir motor uittrek.
Lees meerMineke T - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Marisa P - Aug 2018
Algehele gradering
Goed.
Thomas Petrus V - Aug 2018
Algehele gradering
Het nie aan ons verwagtinge voldoen nie.
Lees meerMeagan M - Jul 2018
Algehele gradering
Vuurwarm.
Christine D - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing.
Lees meerJohan V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Christo S - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne by see met mooi uitsig.
Cathy N - Apr 2018
Algehele gradering
It was very peaceful and a good place to relax and rest and restore the soul.
Douw S - Jan 2018
Algehele gradering
Stink. Vuil. Teleurgesteld.
Charl D - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Lees meerJacques R - Jul 2017
Algehele gradering
Niks meer nodig vir lekker wegbreek naweek nie.
Elsabe H - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspannend met fantastiese uitsig.
Marnus P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Hannes J - Nov 2015
Algehele gradering
Vir ons was dit hemels.
Mark B - Sep 2015
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel by vriende.
Maureen S - Aug 2015
Algehele gradering
Goed toegerus, voel tuis.
Bradley V - Apr 2015
Algehele gradering
A little bit of luxury for a not so big price tag.
Lees meerAmelia K - Jan 2015
Algehele gradering
Lekke!
Marthiné K - Sep 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Corne' K - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het slegs 'n naweek in Malgassie gewoon wat heeltemal te kort was. Die uitsig is fantasties asook die ligging - reg op die strand.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 18, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom