Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandy-Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Chauntelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek gaan beslis weer baie vinnig van julle gebruik maak.
Irmi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, en gerieflik.
Ronel S - Jan 2024
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek en hulle diens is baie goed.
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue se terugvoer
Baie dankie Ronel,
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Almal by Maison de Leo
Eugene G - Jul 2023
Algehele gradering
Puik.
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue se terugvoer
Baie dankie Eugene.
Hoop ons sien julle almal sommer gou weer.
Groete
Die span by Maison de Leo
Lise P - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n pragtige plek. Sal beslis weer daar gaan bly.
Maison de Leo Luxury Guesthouse & Boutique Venue se terugvoer
Baie dankie Lise. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Mandy & team
Denise L - Jun 2019
Algehele gradering
Friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike diens.
Net 'n aanbeveling - beligting vir aanwending van grimering kan verbeter word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annarentia M - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tom Jenkins-rylaan 42, Rietondale, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom