Magnolia Self Catering
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker-weg 87, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R895 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magnolia Self Catering is in Piketberg, in die voorheuwels van die Piketberg-berge. Dit het 'n privaat ingang en bied 'n intieme ontvlugting vir enkel- of sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie het 'n klein sitarea met 'n rusbank vir 'n derde gas indien nodig.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eenplaatgasstoof en 'n ketel toegerus. Gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat onderdak-sitarea met 'n braai, 'n wasbak en eetgerei.
Gaste kan gaan wynproe by Winkelshoek Wynkelders en Nieuwedrift Vineyards, 'n ete by Cafe Bravo Piketberg geniet, of gaan inkopies doen by die Piket-Bo-Berg Boeremark.
Slaapplek
’n Bespreking by Magnolia Self Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Victor Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 7
Ligging
- Voortrekker-weg 87, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Magnolia Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker-weg 87, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18