Magnolia Place Stellenbosch Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 272
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
David B - Mrt 2024
Algehele gradering
Disappointed.
Elda B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie sentraal en rustig.
Jim M - Feb 2024
Algehele gradering
Magnificent.
Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Goed gebly, sal slegs aanbeel vir oornaggerief - verder effens teleurgesteld.
Lees meerShaleen J - Des 2023
Algehele gradering
Not very pleasant.
Margaret K - Des 2023
Algehele gradering
Net ge oornag daar,.
Barry C - Nov 2023
Algehele gradering
Late night return after a wedding reception was accommodated. Much appreciated.
Leonie V - Nov 2023
Algehele gradering
Sal nie weer na hierdie plek toe gaan nie.
Salmon V - Okt 2023
Algehele gradering
Onnetjies, vuil beddegoed, geen gesuiwerde water.
Martlie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies met alles wat jy nodig het.
Van Zyl D - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, maar 'n paar dingetjies wat pla.
Lees meerChris L - Sep 2023
Algehele gradering
Afgelewer soos geadverteer.
Estie P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is georganiseerd, veilig en gemaklik.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Mark K - Sep 2023
Algehele gradering
Clean, simple and a perfect stay.
Gavin C - Sep 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Alfred B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Mariana L - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing. Mooi kamer met alles wat jy nodig het.
Frieda V - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd netjies en rustig.
Johan H - Jul 2023
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Erika V - Jul 2023
Algehele gradering
Toeganklik en sentraal.
Jacob D - Jul 2023
Algehele gradering
Ongesellig en onpersoonlik. Badkamer beknop.
Jaco A - Jul 2023
Algehele gradering
Sakereis met kollegas.
Hennie C - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspannend lekker.
Hubert R - Mei 2023
Algehele gradering
Comtortable.
Hannes S - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, naby die hospitaal.
Lisa B - Mei 2023
Algehele gradering
Nice stay.
Louise V - Mei 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Magnolia Place, had no problems whatsoever.
Malcolm Y - Mei 2023
Algehele gradering
Good location.
Lydia G - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Frieda V - Apr 2023
Algehele gradering
Good value for money, good location but there are maintenance issues.
Nadia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Very central stay in Stellenbosch and good value for money.
Norman M - Mrt 2023
Algehele gradering
Affordable, comfortable.
Frieda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant, as always. Not sufficient lights during loadshedding. Something to help with the mosquitoes, please.
Farai R - Mrt 2023
Algehele gradering
Great service all around.
Jamy D - Mrt 2023
Algehele gradering
Had an amazing stay, lovely place to just get away and relax.
Carol Leslie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Was perfek gewees vir een aand se uitslaap.
Peter R - Feb 2023
Algehele gradering
Below par.
Marizanne L - Feb 2023
Algehele gradering
Wow! Die plek het my verwagting oortref.
Yolinder C - Feb 2023
Algehele gradering
Ek moet sê dit was fantasties om daar te bly.
Marna W - Feb 2023
Algehele gradering
Quiet, comfortable, clean and friendly place to stay in Stellenbosch.
Braam L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goeie, bekostigbare, veilige akkommodasie.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Tanja V - Feb 2023
Algehele gradering
Well situated and pleasant.
Mariska V - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louisa C - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Jaco P - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam, maar daar is 'n paar dinge wat pla.
Lees meerElaine S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie gerieflike en netjiese kamer.
Izanne S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Dieter D - Jan 2023
Algehele gradering
Behulpsaam.
Carol M - Jan 2023
Algehele gradering
Expectations met.
Thomashenry P - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Odette H - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig en kamer ook baie mooi.
Izanne S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Stephan D - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Sheldon B - Des 2022
Algehele gradering
Poor reception.
Lees meerLeon C - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker skoon en veilig naby als waar ek moes wees en baie geniet.
Noluthando M - Des 2022
Algehele gradering
Qas wonderfull.
Frieda V - Nov 2022
Algehele gradering
4th time we visited Magnolia. Always same service and value for money.
Ivan D - Okt 2022
Algehele gradering
Toe ek Vrydag opdag waa daar niemand by ontvangs om die hek oop te maak nie.
Martin C - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike ligging.
Thea D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Skoon en vriendelike behulpsame personeel.
Graeme M - Okt 2022
Algehele gradering
Convenient, safe, comfortable, good internet, table to work at, good shower.
Hendro H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Thea D - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Perfek vir oornag.
Marwaan D - Okt 2022
Algehele gradering
The place is neat, well maintained, has all the basics, located in a prime area of Stellenbosch and very, very affordable.
Carmen H - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Tossie M - Aug 2022
Algehele gradering
Was min tuis, net geslaap daar.
Johan E - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel en 'n veilige nagrus.
Hannie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Eric F - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Geoff T - Aug 2022
Algehele gradering
Staff were very kind and and very obliging.
Merina V - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie gastehuis.
Neels L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie netjiese plek en baie goed geleë.
Piet T - Jul 2022
Algehele gradering
Magnolia Place bied uitstekende waarde vir geld met 'n puik ligging. Ons maak altyd van hulle gebruik wanneer ons Stellenbosch besoek.
Braam L - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut waarde vir die geld.
Elmine B - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het die lig wat aanhou skyn nadat jy dit afgesit het, gerapporteer. Verder het ons lekker gebly.
Ju-mae K - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het daar oornag terwyl my vrou in Stellenbosch MediClinic was.
Frieda V - Jul 2022
Algehele gradering
Clean, safe and quiet.
Annerie J - Jul 2022
Algehele gradering
'n Private eenheid met 'n feeling.
Cindy J - Jun 2022
Algehele gradering
Nie bevredigend.
Sherna S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
David T - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect location.
Imke N - Jun 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker, sal beslis teruggaan.
Riaan R - Jun 2022
Algehele gradering
Ideale ligging.
George S - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam gehelp en het gemaklik gevoel by Magnolia Place.
Bernard S - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie ligging naby middedorp.
Helen N - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Gawie N - Apr 2022
Algehele gradering
Miskien goed vir een nag se oorslaap.
Rentia P - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Cathrine F - Apr 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik, ons kon nie vir beter gevra het nie.
Ej L - Apr 2022
Algehele gradering
Puik.
Pieter H - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike oorbly geleentheid.
P.c E - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en ontspannend!
Elzaan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklike oornaggeriewe.
Karen M - Mrt 2022
Algehele gradering
Very comfortable and clean, well fitted out rooms.
Cornelia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die verblyf behels dat sommige gaste by aankoms, na 'n ander nabygeleë gastehuis herlei word. Die verskuiwing is nie vooraf aan mens meegedeel nie. Sommige gaste is dus verplig om weer verder te ry, om die genoemde huis te vind. Dit kan dalk vir persone wat Stellenbosch nie goed ken nie, 'n probleem word of indien gaste reeds moeg gery is. Ek het egter nie omgegee nie aangesien ek die dorp redelik goed ken.
Helen N - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Tasmin E - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Thea P - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Frieda V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing met vriendelike personeel.
Gilbert F - Feb 2022
Algehele gradering
Great space, great sleep.
Annelie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en rustig.
Cornelia B - Feb 2022
Algehele gradering
The guesthouse is well run by a fulltime manager.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Pierre D - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Magdalene F - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, universiteit en winkels is gerieflik naby. Ons het ons eerstejaar na Stellenbosch geneem.
Sue-anne J - Feb 2022
Algehele gradering
Moes ons dogter na Stellenbosch vat omdat sy daar universiteit toe gaan die jaar.
Natasja V - Jan 2022
Algehele gradering
It was very nice.
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Ruim en baie skoon kamers. Goeie waarde vir geld.
Lizel V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies plek.
Lees meerRudolf G - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie goed geleë.
Theo L - Des 2021
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf.
Ida K - Des 2021
Algehele gradering
Ou huis sjarme.
Helen N - Des 2021
Algehele gradering
By ontspanne en proffesioneel.
Mariette N - Des 2021
Algehele gradering
Rustig. Skoon en veilig. Sentraal naby die hart van Stellenbosch.
Anne-mare L - Des 2021
Algehele gradering
Dit was aaklig!
Lees meerHennie V - Nov 2021
Algehele gradering
Gekies weens ligging. Verras oor alles wat vir 'n uiters billike prys gebied word.
Thinus V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was netjies en skoon.
Jean F - Nov 2021
Algehele gradering
Efficient, friendly.
Nadia L - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker sentraal.
Hennie S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Piet T - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging teen 'n billike prys.
Lizelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was geboek vir 'n kamer met badkamer, maar toe ons daar kom het ons 'n woonstelletjie aan die agterkant van die woning gekry. Dit was aangenaam en netjies.
Maartin G - Okt 2021
Algehele gradering
Woonstel bietjie beknop vir 2 volwassenes en 2 tieners.
Helen Antonia V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en sommer gou tuis gevoel.
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld verblyf.
Heidi B - Okt 2021
Algehele gradering
Was oulike plek, maar teleurgestel in ons laaste besoek.
Lees meerElza H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustige, ontspanne atmosfeer.
Eben D - Sep 2021
Algehele gradering
Magnolia Place was very accommodating, very helpful and friendly.
Janke V - Aug 2021
Algehele gradering
Maklik!
Raymond M - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie stil, lieflik, wat ek gesoek het, alles was goed, inkopiesentrum baie naby, selfs hospitale.
Annemari P - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jakka L - Aug 2021
Algehele gradering
Privaatheid maar 'n probleem.
Mariska V - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Luan D - Aug 2021
Algehele gradering
Aanbeveelbaar.
Andre B - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, baie gerieflik met veilige parkering.
Noël F - Jun 2021
Algehele gradering
Geen toiletreukweerder.
Elsa (elizabeth Magdalena) R - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike diens en kan aanbeveel word.
Yolande D - Mei 2021
Algehele gradering
Stanley het ons ontvang en hy is vriendelik, behulpsaam en het ons laat welkom voel.
Francina H - Mei 2021
Algehele gradering
Was lekker.
Marinda M - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, het lekker ontdpan.
Mark M - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Sanet M - Mei 2021
Algehele gradering
Kamer goed ingerig en gesellig.
Nadine H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en bekostigbaar in 'n pragtige en rustige woongebied.
Virtue J - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful rooms and great location.
Morton S - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Rudi J - Apr 2021
Algehele gradering
Bevredegend
Madelein N - Apr 2021
Algehele gradering
Tuis.
Annemarie B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Denzil B - Apr 2021
Algehele gradering
Much needed short breakaway, will recommend the place any day.
Didri S - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie plek maar duur.
Beatrice M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Annemarie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Cornelia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Dankie.
Mauritz M - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Lees meerLeon S - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Magda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Badkamer nie op standaard skoon nie.
Nicci P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant enough
Chris S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Veilige en netjies verblyf naby Stellenbosch. Met alles wat jy nodig is.
Desmons B - Des 2020
Algehele gradering
Dit was goed sonder enige probleme.
Loraine C - Des 2020
Algehele gradering
Sakpas.
Vanzyl C - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rikus H - Sep 2020
Algehele gradering
Was slegs vir 1 aand, maar ons het lekker gebly.
Rina G - Mrt 2020
Algehele gradering
Magnolia Place is 'n veilige hawe in Stellenbosch en bied waarde vir geld, baie dankie.
Jakes B - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en aangenaam.
Pendie V - Feb 2020
Algehele gradering
Huislik, vriendelik en veilig. Waarde vir geld.
Naas F - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye personeel en die akkommodasie baie netjies en skoon.
Carl V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike en vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.
Enid V - Jan 2020
Algehele gradering
Voldoende akkommodasie naby aan dorp.
Willem V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike basis om vanaf die omgewing te verken.
Sandra P - Des 2019
Algehele gradering
Very neat and clean.
Magnolia Place Stellenbosch Guest House se terugvoer
Dear Sandra,
Thank you for taking the time to write a review. We are purposefully not advertising air conditioners, as only some rooms have them. It would be helpful to understand where you saw reference to air-conditioners. All rooms are however equipped with a fan, that we have found over time is the most environmentally friendly and effective measure against mosquitos.
Libby D - Des 2019
Algehele gradering
Well situated, good service.
Stephen S - Des 2019
Algehele gradering
It worked for me.
Lees meerMagnolia Place Stellenbosch Guest House se terugvoer
Dear Stephen,
Thank you for the helpful suggestion on notifying guests of their specific accommodation arrangements. We have secured facilities that allow us to offer the same standard at the same competitive price around the corner and am happy that we can extend our good service to more people.
Genevieve W - Des 2019
Algehele gradering
Had a wonderful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik gebly.
Rustig en vreedsaam. Ek het die nabyheid van die stad en winkels geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Eddie O - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker. Skoon en ruim.
Nernze G - Nov 2019
Algehele gradering
Verblyf het voldoen aan al my behoeftes.
Paul L - Nov 2019
Algehele gradering
Clean, safe, convenient and great service delivery from staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, veilig, gerieflik en puik dienslewering deur personeel.
Supervriendelike personeel. Die kamer was ruim, baie skoon. Het 'n huislike gevoel gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bonita G - Okt 2019
Algehele gradering
Nice place to stay in peace.
Louise V - Okt 2019
Algehele gradering
Ek gaan baie uitslaap vir training en kursusse en magnolia is sover die beste, gemaklike beddens, vriendelike personeel ─ hulle is tops.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Ioné W - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike werkers.
Werner V - Sep 2019
Algehele gradering
Sakpas-akkommodasie in sentrale ligging.
Bonita G - Sep 2019
Algehele gradering
Was very nice.
Willie S - Aug 2019
Algehele gradering
Slaapkamer ruit kan nie toemaak nie, geen veiligheid nie. Vensterbanke is vuil, vol stof, kolle op die matte.
San-marie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Jetske F - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en lekker sentraal.
Laetitia B - Mei 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Lorna B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike personeel.
Joseph A - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige en gerieflike akkommodasie.
Willie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Magnolia Place en kan dit vir vriende aanbeveel.
Hettie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Elida V - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Mornay W - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie netjies en die diens is besonders.
Marion J - Feb 2019
Algehele gradering
Enjoyed it very much, slept well, felt very safe.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het dit baie geniet, goed geslaap en baie veilig gevoel.
Baie dankie. Het die baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martin N - Jan 2019
Algehele gradering
Nice clean affordable place with very friendly and helpful staff.
Nadia L - Jan 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n vreemdeling in Stellenbosch vir 'n vinnige heen en weer reis.
Tamlyn F - Des 2018
Algehele gradering
Magnolia Place is 'n baie rustige plekkie. Ons het dit baie geniet. Die diens was tops!
Christina K - Des 2018
Algehele gradering
It was good.
Altus J - Des 2018
Algehele gradering
Onbevredigend.
Magnolia Place Stellenbosch Guest House se terugvoer
Beste Altus,
Ek is teleurgesteld om van julle ervaring te lees. Magnolia Place is juis bekend vir rus, stilte en
waarde vir geld.
Die meubels is in Imboia en die tydvak van die oudste stukke kom uit die 1950s met kartels en draaie.
Ek verstaan as dit nie in almal se smaak val nie.
Ek waardeer die terugvoer oor die rakkie in die badkamer, ek plaas dit op die te doen lysie.
Insake die linne, by inspeksie moet ek met u saamstem. Die linne is gereed vir vervanging en my
apologie dat u dit nog moes gebruik.
Insake die bedrywigheid rondom kamer 1. Ons sal graag verneem as u advies het rondom die
geraas. Behalwe vir die deur wat geskeduleer is om vervang te word met 'n klankdigte deur, kan
al die ander vensters toegemaak word om impak te verminder.
Groete,
Belinda Mostert
Dirk B - Des 2018
Algehele gradering
Het laataand daar aangekom en baie vroeg vertrek.
Christa V - Nov 2018
Algehele gradering
Nice stay, good services, nice area and beautiful place.
Christine G - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie verbly in 'n rustige area.
Deirdre P - Sep 2018
Algehele gradering
Toeganklik na Mediclinic en baie gerieflik gewees.
Willie S - Aug 2018
Algehele gradering
Dis al die derde keer wat ek hier bly, sal weer terugkom.
Belinda D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Isaac J - Aug 2018
Algehele gradering
Almal is baie behulpsaam en vriendelik, doen ekstra moeite om te help.
Bronwen A - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het bespreek vir 2 aande, maar het toe besluit om nog 'n aand te bly en gelukkig het hulle uitstekkende personeel ons gehelp.
Tamlyn F - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker tydjie gehad.
Isaac J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie behulpsaam, huislike atmosfeer. Sal weer daar bly. Lekker ontbyt, warm bedien.
Susan V - Apr 2018
Algehele gradering
Die diens en personeel was uitstekend.
Johannes A - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en veilig, rustige omgewing. Aangename mense.
Beyers K - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelikheid en behulpsaamheid.
Andre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Nerine R - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, net jammer ek het nie geweet van die trappe nie, anders het ek gevra vir 'n kamer onder vanweë ons ouderdom.
Heber D - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Willie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Kamer was ruim, skoon en alles in wat jy benodig vir 'n goeie nagrus.
Elize D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Marchand D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese verblyf met vriendelike hulp en gasvryheid.
Lou B - Des 2017
Algehele gradering
Bestuur het werklik agteroor gebuig om ons te akkommodeer.
Elvin H - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Riaan R - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, vriendelik. Baie tevrede
Monrae M - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en goeie oornag opsie.
Heidi B - Jul 2017
Algehele gradering
Dit is 'n baie aangename plekkie om by oor te slaap.
Monica N - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf vir 'n kort besoek. Goeie ligging en goeie diens.
Jurie Z - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, skoon en veilig.
Juan R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Karen D - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het oornag, moes vroeg in Stellenbosch wees, dit was slaapplek.
Marthinus V - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam en ek kan dit aanbeveel.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Hanri P - Okt 2016
Algehele gradering
Altyd 'n plesier.
Flip N - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het dit geniet om in hierdie rustige, stil, goed versorgde, vriendelike gastehuis te bly.
Ilse S - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly. Baie goeie waarde vir ons geld.
Johan V - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Marié S - Jul 2016
Algehele gradering
Ideaal geleë naby universiteit.
Ansie S - Jul 2016
Algehele gradering
Very satisfied.
Phillip D - Jun 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
John O - Mei 2016
Algehele gradering
Good stay. Good, quiet area close to Mediclinic.
Mackie K - Apr 2016
Algehele gradering
Legendary service.
Tinus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer daarheen gaan.
Leona G - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige, skoon kamers en gesellige atmosfeer.
Lizhette G - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies met die nodigste benodigdhede.
Haidee J - Feb 2016
Algehele gradering
Bevredigend.
Tessa D - Feb 2016
Algehele gradering
Ons is goed behandel.
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Madelein V - Feb 2016
Algehele gradering
Unprofessional.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Magdel V - Jan 2016
Algehele gradering
Rustigheid na aan alles waar ons wou wees.
Enid V - Jan 2016
Algehele gradering
Voldoende vir een aand se verblyf.
Ig F - Jan 2016
Algehele gradering
Plek is netjies en ontvangs gaaf, maar kamer is ongemaklik warm. Lugreëling is noodsaaklik. Parkering onvoldoende vir vol gastehuis.
Marthinus B - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam!
Peter B - Jan 2016
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Lukas V - Jan 2016
Algehele gradering
Werklik great.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Joam B - Des 2015
Algehele gradering
Good accommodation.
Christelle M - Des 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Sias T - Des 2015
Algehele gradering
Dit was skoon, veilig en goed geleë.
Magnolia Place Stellenbosch Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer oor die gedeelde kombuis. Ons het die opdatering van die mini-kombuis na die onderskeie kamers op die
lys van belangrike sake om af te handel. Ons skuif dit graag verder op, op die prioriteitslys om die verblyf nog meer
aangenaam te maak.
Groete,
Die Bestuur
Koos V - Nov 2015
Algehele gradering
The Saffraan Street venue is a value for money haven that knows how to cater for occassional traveller.
Lees meerLinda H - Nov 2015
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het omdat ek nie laat die nag wou terugry huis toe nie.
Roelof J - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon en gemaklike verblyf.
Alida C - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig.
Lafras L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap!
Faith F - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Riaan P - Sep 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld in Stellenbosch!
Jacquie V - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Erika O - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend en skoon.
Daleen H - Aug 2015
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Culemborg-singel 11, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom