Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magdamol Vakansie Huis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Magdamol Vakansie Huis is geskik vir tot 6 volwassenes en 2 kinders.
- WiFi is ongelukkig nie beskikbaar nie.
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Rook is verbode.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Harde musiek, geraar of partytjies word nie toegelaat nie.
- Stiltetyd is na 22:00.
- Let asb. dat gaste nie toegang tot die grondverdieping van die huis het nie

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 25, Witsand, 7349, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88bcd174df58b48e3d83396dee2987cf0ad7b51405c3a073085e40feaffb30c16d28132f22c4585324f46fc62d6f09e70745?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 25 Blombos Crescent Witsand 7349 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.393638262484 20.855587783539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem