Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mag Mar Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Mag Mar Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sara G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara G
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en veilig.

Ons was vriendelik ontvang. Kamers het alles wat nodig is vir 'n oorslaap as jy op reis is en alles was netjies en skoon. Ek kan Mag Mar met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anèl J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Martin was vriendelik en behulpsaam. Baie lekker geslaap en heel verras oor ontbytgraan wat beskikbaar was die oggend. Dankie. Was ook ingelig oor beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Besigheidsreis

Baie lekker.

Lekker oornag, alles is met die aankoms verduidelik. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagplek. Plek was baie skoon en netjies.

Heel handdoeke sou waardeer word. Die hek kan gerus gereeld toegemaak word. Dit sal die besoekers veiliger laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% tevrede.

Eienaars is baie vriendelik, 5 stêr-verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was netjies en is vriendelik ontvang.

Kamer het alle benodighede gehad, onder andere koffie, tee, water, ontbytgraan en jogurt. Handdoeke was skoon en netjies en voldoende. Het volle DSTV gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras!

Die kamer was skoon, netjies en funksioneel. Ons is vriendelik ontvang en daar was 'n kragopwekker gedurende beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V
Saam met vriende

Baie gerieflike plek en baie goeie diens ontvang.

Skoon, netjies en geriefik. Enigste plek wat ontbytpap gehad het van al die plekke wat ons besoek het. Dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Besigheidsreis

Convenient, efficient, comfortable.

Very neat, tidy and practical. Rooms are well-designed and well-equipped without being cluttered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, veilig en skoon.

Ons is vriendelik ontvang. Ons kamer was silwerskoon. Die eienaar het 'n klomp geld belê in 'n generator om te verseker sy gaste het alle gerief tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vickia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy and delicious!

Place was clean, cosy and bed comfortable. The friendly Bonita, settled us in within seconds of our arrival. The air con was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Kliëntediens was baie goed en die eienaar wag enige tyd van die nag om mens te ontvang en wys mens als en gee loadshedding schedule en maak seker als is reg en jy is happy en gemaklik. Als was skoon en het gewerk soos dit moet en netjies, als was perfek en free WiFi. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Enkelreisiger

Fantastiese plek met alles wat 'n mens wil hê.

Alles is goed, netjies en reg vir die reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie tarief maar gebruikte snesies in die bed is onaanvaarbaar.

Die gebruite snesies in die bed wys vir my dat die bed nie skopn oorgetrek was na die vorige gaste nie. Die hek word ook nie gesluit nie en enige iemand kan in en uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Bed baie lekker. Mooi skoon en goed gemeubileerd.

Very good enjoyed the time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Kamer volledig toegerus, baie netjies en waarde vir geld. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oornagplek.

Die kamer was skoon en netjies. Ons kon heerlik op ons stoep braai en die vars aandlug geniet - die omgewing was lekker stil en rustig gewees. Eienaar/ bestuurder is baie gasvry. Pragtige plek en sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Skoon, netjies, ruim en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer.

Ruim selfsorg kamer. Ontbyt was slegs 2 houertjies pap en 2 yogi sips. Nie ’n kontinentale ontbyt nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie V
Gesin met tieners

Ons het oornag op pad terug huis toe.

Dit was 'n goeie keuse. Sou net graag 'n plek wou hê om my koffiebekers en bordjies te kon was. Verder het ons heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephane B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en gerieflik, die yshouers was leeg.

Die ontbyt was baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful overnight accommodation.

The rooms were comfortable and we felt safe. We took a walk around the area and found it rather interesting. Historical Boer War Concentration camps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale blyplek vir oornag.

Baie vriendelike en aangename mense. Gemaklike bed en mooi skoon eenheid. As 'n Gautenger was dit baie vreemd dat hulle nie die toegangshek na die eiendom in die aand sluit nie, alhoewel die dame ons verseker het dat dit baie veilig is. Ons motor was nog veilig die volgende oggend. Hulle kan dalk daarna kyk om die kussingslope te vervang - het oud en gevlek voorgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Gerieflik en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies maar veiligheid 'n bekommernis.

Kamer was netjies en skoon. Voertuig is egter nie toe agter veilig geslote hekke nie. Hek word met hand oopgestoot en het oop gestaan 05:00 die oggend toe ek vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Baie netjiese en skoon akkommodasie. Gerieflik vir oornag. Baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Netjiese kamer en badkamer. Alle geriewe beskikbaar. Sal altyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit was definitief baie netjies gewees. Ons het 'n goeie nagrus gehad. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en skoon alles op standaard - sou net beddegoed na somerlakens verander aangesien dit baie warm was.

Vervang winterlakens dis nou somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met vriende

Heel basies maar mooi skoon.

Net wat jy nodig het. Perfek vir een nag se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Ons het heerlik gebly en sal dit beslis ons go-to-plek maak vir toekomstige oorslape in Vryburg.

Martin het uit sy pad gegaan om ons met onverwagse probleme te help. Kamers is elke dag netjies skoongemaak. Baie dankie vir die hele Mag Mar-span, julle "mag mar".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil omgewing.

Vriendelike ontvangs en skoon en goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies met alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap.

Baie vriendelikelike en behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare netjiese verblyf.

Lekker oorgeslaap by Mag Mar en die bed was baie gemaklik. Ongelukkig het die bure se honde die hele nag aanhoudend geblaf, waaraan ons nie gewoond is nie. Die eienaar het ons na 'n baie lekker restourant verwys vir aandete. 'n Goeie opsie vir 'n een nag oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D

Ons het heerlik gekuier by Mag Mar.

Baie dankie vir die gasvryheid en ondersteuning in al ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therina B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie vriendelike diens, netjiese en skoon plek, bekostigbaar en baie akkommoderend - ons het eers half elf die aand daar aangekom en steeds vriendelike diens ontvang. By jou bedrag is selfs 'n vrugtesap, ontbyt kos, 'n jogurt ingesluit wat baie help as mens baie vroeg moet vertrek. Sal definitief altyd van hulle gebruik maak op pad Upington toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sidney D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met vriendelike ontvangs.

Baie mooi plek met alles wat jy nodig het om te oornag. Na 'n lang reis het ons die goeie kwaliteit bed waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Netjies, gerieflik, aangename verblyf, sal weer gebruik maak van Mag Mar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O
Gesin met klein kinders

Lekker plek.

Baie lekker by Mag Mar gebly. Oom Martin is baie vriendelik en gasvry. Dit is 'n baie netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aretha S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verkwikkend om by Mag Mar Gastehuis oor te bly!

Mag Mar Gastehuis is in 'n stil buurt geleë. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig, het selfs spyskaarte van die omliggende restaurante beskikbaar. Die geriewe is uiters netjies, ons kon heerlik uitrus. As 'n verrassende bonus het iemand selfs ons voertuie skoon gewas, reg vir die volgende deel van ons reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Goeie diens sal weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathys W
Enkelreisiger

Lekker, gemaklike oornagplek met al die basiese geriewe wat jy benodig vir 'n goeie nagrus.

Kan ook werk vir reisigers wat na die Noord-Kaap reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en netjies.

Sal net hou van 'n rakkie in die badkamer vir toiletware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drieka L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Enkelreisiger

Netjies en skoon. Baie vriendelik diens.

Sal die plek enige tyd weer gebruik en aanbeveel. Dankie vir jul goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het baie lekker gebly was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie gerieflik, kamers baie mooi en skoon. Die verwelkoming was fantasties. Ons het sowaar baie lekke geslaap.

Ons het by Mag Mar aangekom om en by 14:30, ons was onmiddelik tuis. Die geriewe was alles daar. Ons het gestort en gerus, TV gekyk en aircon aangesit. Ons kan nie aan 'n ander gastehuis dink wat so goed toegerus is met alle geriewe. Goeie werk Mag Mar. Ons sal enige tyd daar kom oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronica M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronica M
Besigheidsreis

Baie vriendelik ontvang lekker geslaap.

Ons is baie vriendelik ontvang, het heerlik geslaap, verder geen klagtes nie. Toilet was nie 100% skoon nie, maar dis nie die ergste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en top gehalte.

Kan die plek met graagte aanbeveel. Alles was van top gehalte. Maak gereeld van oornag fasiliteite gebruik en moet erken dat Mag Mar Guesthouse die nommer een is. Dieselfde fasiliteite was dubbel die prys by ander instansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjies, als wat nodig is vi 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine D

Fantasties.

Voordat ons gearriveer het, het ons reeds welkom gevoel. Ons het 'n (persoonlike krisis) dood in die familie gehad en die eienaar was baie behulpsaam en verstaanbaar, omdat ons eers baie laat die aand sou inboek. Hul was die hele naweek besorg oor ons welstand en tevredenheid. Die plek behandel mens soos familie, hoewel ons 'n groot groep mense was. Baie skoon en netjiese perseel en kamers. Sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ideale oornagfasiliteite.

Baie vriendelike ontvangs, kamer netjies en gerieflik, billike tariewe - aangename verblyf wat ons met vrymoedigheid kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H
Gesin met klein kinders

Wonderlik! Vriendelik!

Was wonderlike ervaring. Baie beskostigbaar en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic, appreciated everything. Will recommend it to friends.

We really enjoyed our stay. Had a hearty welcome from owner. The place is awesome all round. Will definitely recommend friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Uitstekende en vriendelike diens.

Sal verseker weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Driekie L
Gesin met tieners

Gasvry, rustig en baie netjies.

Netjies en voldoen aan vereistes, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette O

Baie skoon, gerieflik en aangenaam.

Ons was 3 pare wat hier oornag het en het dit baie geniet. Akkommodasie was skoon, gerieflik en diens was baie vriendelik en professioneel. Sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met uiters hulpvaardige en vriendelike personeel. Wat ook nie geskroom het om `n kontant terugbetaling te doen nadat ek bewyse van dubbel betaling voorgelê het nie.

Oulike plekkie, uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Ons het heerlik gebly en was aangenaam verras met die ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies vriendelik, selfs my motor was die volgende oggend skoon en gewas.

Uitstekende ervaring. Puik. Alles het gewerk, was in totaal 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Besigheidsreis

Home away from home.

Baie netjiese en veilige verblyf. Eienaars baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning. Value for money.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mag Mar Guesthouse se terugvoer

Thanks and see you guys next time.
Regards,
Martin

Mag Mar Guesthouse
Jan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, netjiese selfsorgverblyf.

Netjies, skoon, gerieflik, goed versorgde eenhede en tuin. Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese en skoon plek in 'n rustige woonbuurt van Vryburg.

Daar was alles wat mens benodig, dalk bietjie beknop maar aan niks tekort nie. Alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en gerieflike verblyf.

Baie dankie vir 'n skoon, gerieflike kamer en vriendelike diens. Ons het welkom en tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam

Ons is baie tevrede met die gehalte diens wat ons ontvang het by Mag Mar gastehuis. Alles was baie mooi skoon en netjies en ons verblyf was baie genotvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H
Saam met vriende

New, clean, good value for money.

Good thanks, very suitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 27, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MWYxYWI5LTdhMzItNGUzMC04MzA0LTQxY2YyNjYwYTUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 27 Springbok Road Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.947730395953 24.715150594711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem