Mabel View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liza Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 12 maande
Opsomming van Resensie
Choene N - Apr 2024
Algehele gradering
The place was next to all the places I wanted to go.
Krizaan F - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent client service.
Macelino L - Mrt 2024
Algehele gradering
Best weekend ever.
Chrizelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Affordable and very comfortable.
Mabel View se terugvoer
Dankie, Chrizelle, vir jou boodskap. Ons sien uit na jul volgende besoek en dankie vir die netjiese teruggee van eenheid. Mabel View streef om jul kuier so lekker as moontlik en gerieflik te maak. Vriendelike groete, Liza
Loraine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerMabel View se terugvoer
Dankie Loraine vir jou baie mooi boodskap. Dit is ‘n plesier om jul te kon ontvang as gaste. Dankie vir die netjiese agterlaat van eenheid, ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Liza
Manette S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Mabel View se terugvoer
Beste Manette, dankie vir jou boodskap oor jul verblyf by Mabel View. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete, Liza
Jaco H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en naby aan hoofpad in Bellville.
Mabel View se terugvoer
Hello Jaco, dankie vir jou terugvoer. Mabel View glo aan hoë standaard slaap geriewe, daarom sit ons net die beste produkte in die eenheid. Die slaapgeriewe is nuut en het Cloud Nine matrasse vir ekstra rug ondersteuning. Ons sal wel jou aanbevelings t.o.v. waaiers oorweeg. Ons sien uit na julle kuiers in die toekoms. Vriendelike groete, Liza
Martha T - Des 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Mabel View se terugvoer
Hi Martha, thank you for your review. Looking forward to your next stay. Kind Regards, Liza.
Hanita S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Mabel View se terugvoer
Hello Hanita, dankie vir jou terugvoer, Mabel View sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike groete, Liza
Matthew C - Sep 2023
Algehele gradering
Extra TV in the room please. Would be perfect. What a nice stay. Thanks a lot.
Mabel View se terugvoer
Hi Matthew, thank you for your review. I look forward to your next stay. Kind regards, Liza.
Marike T - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Mabel View se terugvoer
Môre Marike,
Baie dankie vir boodskap, kom kuier gerus weer.
Groete, Liza.
Liezel F - Sep 2023
Algehele gradering
Goed geleë, ruim, netjies, skoon en goed toegerus.
Mabel View se terugvoer
Baie dankie vir mooi boodskap Liezel , bly jy het die kuier geniet, kom kuier asb weer. Vriendelike groete Liza🏡🏡Mabel View
Lelani V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker bly. Sal dit definitief aanbeveel vir enige reisiger. Middel van alles en naby aan alles.
Mabel View se terugvoer
Baie dankie vir u mooi boodskap, bly jullle het die kuier geniet, kom kuier asb weer.
Vriendelike groete
Liza
Mabel View
Adele V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het Mabel View baie geniet. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie vriendelik en behulpsaam.
Mabel View se terugvoer
Baie dankie vir mooi boodskap , bly jullle het die kuier geniet, kom kuier asb weer.
Vriendelike groete
Liza
Mabel View
Shamilah A - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Mabel View se terugvoer
Hi Shamilah, thank you for your positive feedback. Please come visit in future.
Kind Regards
Liza
Mabel View
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom