Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lumley's Place Guest House

Silvermine
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Silvermine is 'n privaat en intieme kamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en ondervloerse verhitting. Die kamer is op die grondverdieping en het privaat toegang tot 'n onderdaksitarea.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 2 betaal 30% van die glyskaaltarierf.
- Kinders tussen 3 en 10 betaal R500.
- Laat weet asb. 48 uur voor die tyd of julle 2 enkelbeddens in plaas van 'n koninggrootte-bed benodig.
- Rook is verbode binne.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kliphuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind onder 12 jaar. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n slaapbank vir 'n kind.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 2 betaal 30% van die glyskaaltarierf.
- Kinders tussen 3 en 10 betaal R500.
- Laat weet asb. 48 uur voor die tyd of julle 2 enkelbeddens in plaas van 'n koninggrootte-bed benodig.
- Rook is verbode binne.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Gecko
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Gecko is op die eerste verdieping en het 'n skuifdeur wat op die balkon met 'n uitsig oor die tuin en op die berg oopmaak. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n verwarmer.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 2 betaal 30% van die glyskaaltarierf.
- Kinders tussen 3 en 10 betaal R500.
- Laat weet asb. 48 uur voor die tyd of julle 2 enkelbeddens in plaas van 'n koninggrootte-bed benodig.
- Rook is verbode binne.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Peerboom
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Peerboom is op die eerste verdieping en het 'n uitsig op die Groot Drakenstein-berge. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 2 betaal 30% van die glyskaaltarierf.
- Kinders tussen 3 en 10 betaal R500.
- Laat weet asb. 48 uur voor die tyd of julle 2 enkelbeddens in plaas van 'n koninggrootte-bed benodig.
- Rook is verbode binne.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 1)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81f9aeb8d3b5e2929f787d70522dddc1909eaa0103c2817a61bdea62c23b45af1198796331cf8e75fa70a3dfb6e06a0dee7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 1) 22 5 1 5 5 Lumley Avenue Johannesdal 7681 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -33.902915215927 18.952016830444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem