Ludakari
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Roosmarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Ludakari se terugvoer
Hi Roosmarie, dit was regtig lekker om julle almal te ontmoet. Bly julle het dit geniet en hoop ek sien julle weer.
Dominique O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en mooi plek.
Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die Bosveld en diere is so mooi. En 'n pluspunt is vir seker die splash pool.
Ludakari se terugvoer
Hi Ria. Baie dankie! Was regtig lekker om julle hier te kon ontvang. Bly julle het dit geniet. Baie dankie weereens vir my skoon en netjies huis wat ek teruggekry het. Hoop ek sien julle weer. Mooi loop
Linda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring in die bos.
Alba J - Feb 2024
Algehele gradering
Lanklaas so lekker ontspan!
Ludakari se terugvoer
Hi Alba, baie baie dankie! So bly julle het dit geniet en kon lekker rus. Die bosveld doen dinge aan 'n mens. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. En vir julle, baie dankie vir my skoon huis. Vriendelike groete.
Ilse B - Jan 2024
Algehele gradering
Sien sterre!
Ludakari se terugvoer
Hi Ilse, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek hoop julle is nou reg en uitgerus vir die groot werk wat voorlê. Dankie vir julle wat my huis so ongelooflik skoon gelos het. Was baie lekker om julle te ontmoet. Mooi bly.
Anita A - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect.
Ludakari se terugvoer
Hi Anita. It was so nice to meet you all! I'm glad you enjoyed your stay and your deserved vacation with your sister. Warm regards
Antoinette C - Jan 2024
Algehele gradering
Private en stil bos kuier.
Ludakari se terugvoer
Baie dankie, Antoinette. Dit was so lekker om julle hier te kon hê en saam te kuier. Bly julle het dit geniet. Julle is ster gaste! Sien spoedig weer en sterkte vir die nuwe jaar.
Brenda L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gerus in die stilte.
Lees meerLudakari se terugvoer
Hi Brenda, ek het nou lekker gesmile vir die 'oorlamse diere'. Ek gaan beslis jou voorstel opvolg en sal aanwysings by die TV remote sit. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Geseënde feestyd vir julle.
Karien K - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, die huis het alles wat jy nodig het en nog meer. Alles was skoon en netjies en byderhand. Die ligte was altyd aan! Ons het heerlik gerus en gekuier.
Ludakari se terugvoer
Hallo Karien. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het dit geniet en sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete
Izabella E - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ludakari se terugvoer
Hi Cecile baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet. Die oulikste kinders, was lekker om julle almal te ontmoet.
Ek hoop ek sien julle weer en weereens dankie vir die skoon huis wat julle gelos het. Mooi bly en groete
Antoinette C - Jul 2023
Algehele gradering
Bosgevoel op sy beste.
Ludakari se terugvoer
Antoinette hallo. Baie lekker vir my om te weet mense geniet dit hier. Sien uit om julle weer te sien. Mooi bly
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker naweek in die bos gewees.
Ludakari se terugvoer
Dankie Christo, bly julle het dit geniet en ja die sterre is amazing.
Brenda L - Jun 2023
Algehele gradering
Plek is goed ingerig en skoon.
Ludakari se terugvoer
Baie, baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet. Dankie vir julle liefde en ondersteuning. Die huis was mooi opgepas en skoon. Sien uit om julle weer te sien.
Vicky A - Mei 2023
Algehele gradering
So rustig en ontspannend.
Lees meerLudakari se terugvoer
Vicky, baie dankie vir jou mooi woorde. Altyd lekker om te hoor gaste het dit geniet. Ek is bly die kinders kon al daardie bosveld diere beleef en ervaar. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is enige tyd welkom.
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Ludakari se terugvoer
Hi Jaco, baie baie dankie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en gaste soos julle maak alles die moeite werd. Sien uit daarna om julle weer te ontvang. Dankie vir die skoon huis wat julle gelos het. Mooi bly en groete
Adriaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik gewees - die stilte, die uitsig, alles was net perfek.
Ludakari se terugvoer
Hallo Adriaan baie dankie vir hierdie! Dit was regtig lekker om jou en jou gesin hier te kon ontmoet en weereens baie dankie vir die netjiese huis wat ek teruggekry het. Julle is sowaar kliente wat mens enige tyd kan aanbeveel.
Hoop en sien uit daarna om julle weer te sien.
Monique V - Jan 2023
Algehele gradering
Onspannend en rustig.
Ludakari se terugvoer
Baie dankie Monique. Bly julle het dit geniet en ek hoop ek sien julle weer. Mooi bly
Marius C - Jan 2023
Algehele gradering
Great place and great location.
Ludakari se terugvoer
Marius hallo. Baie dankie Marius, was regtig lekker om julle hier te kon he en regtig bly julle het dit geniet.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Ilze J - Des 2022
Algehele gradering
Quiet, private location very nice.
Ludakari se terugvoer
Thank you for the kind words Ilze. I have implemented a solar system, no more light-out for the guests. You are always welcome. Was a pleasure to meet you.
Dale V - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome experience.
Ludakari se terugvoer
Hi Dale, thank you so much. Was lovely to meet you and your friends and "kuier" with you. Hope to see you all again soon. Warm regards
Chantelle C - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad by Ludakari.
Ludakari se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weet te sien. Mooi bly
Georgina D - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was warm maar die huis is so gebou dat dit koel aan die binnekant is. Anet was baie gasvry en sy het uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer.
Lees meerLudakari se terugvoer
Georgina, baie, baie dankie. Was so lekker om te sien hoe opgewonde die seuns is met al die diere. Was lekker om julle hier te he en hoop ek sien julle weer.
Johan S - Sep 2022
Algehele gradering
Anet, die eienaar, is 'n wonderlike mens en het alles gedoen om ons tuis te laat voel. Ons sal definitief weer en weer en weer gaan.
Ludakari se terugvoer
Johan hallo, baie dankie vir jou resensie. Was regtig lekker om julle te ontmoet en julle is enige tyd welkom by Ludakari. Vriendelike groete vir almal en mooi bly.
Beatrice W - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker bosveld-wegbreek.
Ludakari se terugvoer
Beatrice baie dankie! Julle is meer as welkom, sien uit om julle weer te ontvang.
Emsia G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en goed ingerigte plek vir 'n Bosveld kuier.
Ludakari se terugvoer
Hallo Emsia, baie baie dankie. Ek is regtig bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom.
Vriendelike groete
Michael R - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Ludakari se terugvoer
Dankie vir julle besoek. Was lekker om julle te ontmoet. Sterkte met al die reelings.
Cornelis V - Jan 2022
Algehele gradering
Die eienaar kon 'n meer akurate beskrywing gee op die app.
Lees meerTanya F - Des 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer hierdie pragtige boshuisie besoek.
Ludakari se terugvoer
HI Tanya, baie dankie vir jou mooi en positiewe resensie!! Was n voorreg om julle hier te kon he en sien uit na die volgende keer.
Groete en mooi bly
Stephanie D - Aug 2021
Algehele gradering
Leeupoort did not disappoint with plenty of space to ride and run and amazing animal interactions.
Ludakari se terugvoer
Thank you so much for the kind words Stephanie. I am very thankful that you had a wonderful experience in the bushveld. You are always welcome as it was wonderful to meet you.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierieklapperstraat 21, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom