Loeriesfontein Guestroom
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Cobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie behulpsaam gewees met ekstra versoek aan yskasgeriewe.
Sharon B - Aug 2023
Algehele gradering
Nie welkom gevoel nie.
Loeriesfontein Guestroom se terugvoer
In die beskrywing is duidelik dat die kamer slegs beskik oor 'n kroegyskassie en ketel. Die parkering in Loeriesfontein is orals veilig, so veilig dat jy jou motor kan oop los. Die parkering in Turnerstraat veral in baie, baie veilig. Ek het nog nooit voorheen klagtes oor die bed of geriewe ontvang nie. Die rede hoekom die eenheid geklassifiseer is onder selfsorg is omdat daar nie 'n ander opsie is nie, maar in die beskrywing word mooi beskryf wat beskikbaar is in die kamer. Ek was nie bewus dat hulle ongelukkig was nie, maar het aan hulle verduidelik dat dit slegs 'n oornagkamer met yskas en ketelgeriewe is. Jammer aan die gaste vir die ongerief wat hul voel hul ervaar het.
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was wel aangenaam gewees.
Barbara H - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier in 'n lieflike dorpie vol blomme en vriendelike mense.
Russell T - Mei 2023
Algehele gradering
Nice stay, exactly as advertised.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turner-straat 7, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom