Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriesfontein Guestroom

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Loeriesfontein Guestroom
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Cobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Besigheidsreis

Baie behulpsaam gewees met ekstra versoek aan yskasgeriewe.

Vriendelik ontvang, kamer was netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie welkom gevoel nie.

Ontvangs was baie sleg. Te min geriewe vir selfsorg. Geen save parkering. Beter bed. Gasvryheid ontbreek baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriesfontein Guestroom se terugvoer

In die beskrywing is duidelik dat die kamer slegs beskik oor 'n kroegyskassie en ketel. Die parkering in Loeriesfontein is orals veilig, so veilig dat jy jou motor kan oop los. Die parkering in Turnerstraat veral in baie, baie veilig. Ek het nog nooit voorheen klagtes oor die bed of geriewe ontvang nie. Die rede hoekom die eenheid geklassifiseer is onder selfsorg is omdat daar nie 'n ander opsie is nie, maar in die beskrywing word mooi beskryf wat beskikbaar is in die kamer. Ek was nie bewus dat hulle ongelukkig was nie, maar het aan hulle verduidelik dat dit slegs 'n oornagkamer met yskas en ketelgeriewe is. Jammer aan die gaste vir die ongerief wat hul voel hul ervaar het.

Loeriesfontein Guestroom
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wel aangenaam gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike kuier in 'n lieflike dorpie vol blomme en vriendelike mense.

Huisvesting by Lêplekkie was aangenaam, net effens klein. Die kamer is gelys onder "Selfsorg" maar bied geen kookgeriewe nie. Afgesien daarvan, was alles daar wat ons nodig gehad het; netjies en skoon. En baie gerieflik geleë. Sarina was voor en tydens ons besoek baie behulpsaam met inligting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T
Besigheidsreis

Nice stay, exactly as advertised.

I had a good stay here. No complaints. An interesting town in a beautiful environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turner-straat 7, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba56d4699d40403720c217c06febea45356437f99c7388f02400f4c91970ba4994edea9bd67669a0b9ea5115aa2ef15627?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Turner Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.954206728826 19.443249640692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem