Lou's Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hooflaan 272, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Lou's Loft is 'n oulike enkelkamer wat oor 'n paar vlakke strek. Dit is in die boonste anneks van die eienaar se hoofhuis in Ferndale, Randburg. Die verblyf is ideaal vir enkelreisigers of sakereisigers op soek na gehalte-oornagverblyf.
'n Wenteltrap aan die binnekant bied toegang tot die privaat en veilige solderkamer op die boonste verdieping. Daar is slaapplek vir 1 gas op 'n enkelbed. Die kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. Die en suite-badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is genoeg parkeerplek op die perseel.
Lou's Loft is naby die besige winkelsentrums Carreira-sentrum en Ferndale on Republic. Randburg se middestad, verskeie konferensiesentrums, Sandton en Cresta-sentrum is ook naby die eenheid geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Lou's Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 14
Ligging
- Hooflaan 272, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Sien meer verblyf in Ferndale Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hooflaan 272, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom