Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lost Valley Farm

Gastehuis
Tiny House Experience / Predator Park
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n solderslaaparea, 'n sitarea, kombuis en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid lei na 'n boma met braaigeriewe en sitplek. Let wel dat die eenheid 'n uitsig oor die wildekatte in hokke bied.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Caravan Experience / Predator Park
Vanaf
Vanaf R999
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ervaar 'n unieke kamp-karavaan & kom kamp in Lost Valley Farm Lodge se Predator Park, binne 'n gemaklike, volle selfsorg toegeruste karavaan. Die eenheid bestaan uit n koning grootte bed asook' n enkel bed in die eenheid. Die eenheid bied 'n volle selfsorg toegeruste kampeer staanplek met eie stort, toilet & wasbak vir gaste se privaatheid. Eie kombuis & braaier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Tented Chalet
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Unieke luukse tent ervaring in Lost Valley Farm se Predator Park! Omring deur verskeidenheid wild. Kom geniet n unieke soort wegbreek, in n luukse, volle selfsorg toegeruste tent, met eie kombuis & badkamer asook leefarea. Omring deur Lost Valley Farm se Predator Park & Verskeie wild om te sien soos leeus, tiere, swart luiperd & meer. Die eenheid bied slaapplek vir 2 - 3 Volwasses of 2 Volwasses & 2 Kinders. Gemaklike eie braai area, kombuis, badkamer & volle selfsorg eenheid bied gaste eie privaatheid & gemak ten volle.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wakanda Unit
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied aan gaste bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leef en -slaaparea met die opsie van 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders of 'n volwassene. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shadow Unit
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied aan gaste bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leef en -slaaparea met die opsie van 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders of 'n volwassene. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Springbok Villa
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 1 hoof slaapkamer met 'n koning grootte bed , 1 loftarea met 2 enkel matrasse geskik vir kinders asook 1 gedeelde badkamer in die eenheid. Die leefarea bestaan uit' n sitkamer met vn dubbel slaap bank en 'n Smart-TV. Volle selfsorg kombuis met 'n stoof, oond, groot yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffie skinkbord.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peacock Villa
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 1 hoof slaapkamer met 'n koningin grootte bed , 1 loftarea met 2 enkel matrasse geskik vir kinders asook 1 gedeelde badkamer in die eenheid. Die leefarea bestaan uit' n sitkamer met vn dubbel slaap bank en 'n Smart-TV. Volle selfsorg kombuis met 'n stoof, oond, groot yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffie skinkbord.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lost Valley Cottage
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is gerieflik gemeubileer vir 6 gaste. Daar is 'n oopplan-leefarea, 'n solderkamer en 'n badkamer. Die solderkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n toilet en aparte ablusiegeriewe met 2 storte en toilette is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV met OpenView-kanale is ook beskikbaar in die kothuis. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King Fisher Villa
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 6 gaste en het 'n uitsig oor die plaasdam. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die eet-area het 'n etenstafel vir 6 en daar is ook 'n TV en dubbelslaapbank.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverlands-weg, Boschfontein, Kroondal, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6e1d96ea6d730562357c7daa75223e46d392e2bf02c31a37097847acbb47ce84dfe3076aca302ec532e693e25e7786dd0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Riverlands Road Boschfontein 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.772804938491 27.278766407886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem