Loddey's Self-catering Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Norman-weg 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 938 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Loddey's Self-catering Beach House is 'n gerieflike gesinshuis, slegs 50 m vanaf die Strand se strand.
Die huis het 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met DStv (Hotelpakket) en 'n eetkamer.
'n Braai op die sonnige onderdakstoep is beskikbaar vanwaar gaste die gedeeltelike see-uitsig kan geniet. Daar is 'n oprit vir parkeerplek agter die hekke.
Alhoewel dit 'n selfsorghuis is, is ontbyt teen 'n addisionele koste beskikbaar by Loddey se Gastehuis wat net 50 m vanaf die huis is.
Slaapplek
’n Bespreking by Loddey's Self-catering Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Loddeys Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 157
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Norman-weg 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Loddey's Self-catering Beach House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Norman-weg 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom