Loddeys Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Loddeys Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 157
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Carla S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Reths D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed, rustig, aangenaam.
Ursula H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Gunther B - Feb 2024
Algehele gradering
Glad nie gekuier nie. Baie vuil gewees.
Daphne N - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant and safe.
Madelien L - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, maar...
Nicola S - Okt 2023
Algehele gradering
Homey, vriendelik, lekker.
Nombuyiselo N - Okt 2023
Algehele gradering
Great service, amazing location.
Deleen J - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Carmelita P - Aug 2023
Algehele gradering
It's been a beautiful stay with great customer service. Most definitely recommend to others.
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë naby die strand en sentraal vir ander geriewe.
John M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier saam met familie. Uitstekende ontbyt.
Amanda M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lydia F - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Nicola B - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly, warm and welcoming.
Jaco L - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker veilig en stapafstand van strand.
Cheryl Anne D - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Volker B - Mrt 2023
Algehele gradering
Inviting, comfortable, clean, with fantastic people running the place. Plus, close to the beach!
Zandre B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was die beste ervaring ooit. Werknemers is spontaan en jy voel baie veilig.
Loddeys Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete. Amanda
Debby S - Des 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Loddeys Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback. It is much appreciated. Hope to see you soon. Regards, Amanda
Andre D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Loddeys Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete. Amanda
Wena V - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Gareth L - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly, welcoming host and atmosphere.
Loddeys Guest House se terugvoer
Thank you for your reply, much appreciated. Regards. Amanda
Chris L - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut awesome.
Patric D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, vreedsaam en vriendelike omgewing.
Zephian A - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike and by Loddeys!
Nazia H - Okt 2021
Algehele gradering
The best affordable accomodation ever
Fanie D - Sep 2021
Algehele gradering
Alles was amazing, skoon, netjies, vriendelike diens en die ontbyt was amazing.
Marinda D - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Gerhann S - Aug 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike oornagverblyf! Johan was fantasties!
Bonita V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar en baie lekker ontbyt geniet
Lorraine M - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent hospitality! Stunning host!
Nafiesa D - Jun 2021
Algehele gradering
Ek het meer verwag, ontbyt was teleurstellend.
Martie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Verblyf is gemiddeld maar dit is wat jy kan verwag vir die prys.
Riaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Mariette L - Feb 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Charlene B - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, voel tuis daar.
Melinda R - Jan 2021
Algehele gradering
Our visit at Loddey's Guest House was absolutely amazing!
Lees meerHyla N - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike diens, swembad en die lapa loopafstand van die see af.
Fiona W - Okt 2020
Algehele gradering
Friendly staff, clean rooms, excellent breakfast
Tracy S - Sep 2020
Algehele gradering
Welcoming. Clean. Relaxing.
Sweetness Nompumelelo S - Feb 2020
Algehele gradering
Had a wonderful time at Loddeys Guest House. I will visit next time.
Braam V - Jan 2020
Algehele gradering
Ontvangs redelik koud, stort en TV het by tye nie gewerk nie.
Porchia P - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marnus V - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carla B - Nov 2019
Algehele gradering
See you soon.
Loddeys Guest House se terugvoer
Thank you Carla.
Always a pleasure to see you and look forward to welcoming you again soon.
The Loddey's Team.
Len C - Nov 2019
Algehele gradering
Good value for money and great service.
Carla B - Nov 2019
Algehele gradering
Ek gaan sommer vandag terug.
Coen E - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike tuisvoel diens.
Hennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Loddeys Guest House se terugvoer
Good day Hennie,
Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
Jetske F - Aug 2019
Algehele gradering
Oulike oorblyplek.
Loddeys Guest House se terugvoer
Good day Jetske,
Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
Heinrich V - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam. Gasheer en personeel vriendelik en behulpsaam.
Lindie B - Jun 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld met 'n uitstekende ligging.
Loddeys Guest House se terugvoer
Good day Lindie,
Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
Erfaan B - Jun 2019
Algehele gradering
My family and I enjoyed our stay. Will be going again in this year.
Loddeys Guest House se terugvoer
Good day Erfaan,
Thank you for your feedback. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
Anita V - Jan 2019
Algehele gradering
Om die draai van die strand, heerlik vir 2 mense.
Simone P - Jan 2019
Algehele gradering
Very excellent service.
Annemarie B - Nov 2018
Algehele gradering
Ons oornagverblyf by Loddeys Guest House was verrassend lekker.
Alinda L - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing en baie gasvrye mense.
Sera B - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek, goed geleë.
Deborah H - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely place.
Desiree W - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker ontbyt soggens, fantasiese blyplek.
Shammy I - Apr 2018
Algehele gradering
Perfect place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte plek.
Net wat ek nodig gehad het, 'n tuiste weg van die huis af, puik gasvryheid, gerieflik en 'n mens kan nog 'n lang ent gaan ry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Len C - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en jy kry beslis waarvoor jy betaal.
So-marie C - Jul 2017
Algehele gradering
Ons tydjie by Loddeys was uitstekend, baie mooi en stunning see-uitsig.
Madelaine D - Jun 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie sentraal. Luukse verblyf!
Yolanda B - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Dolandi V - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese 3 nagte!
Lees meerHannes N - Des 2016
Algehele gradering
Wonderbaarlik vir die eerste keer ondervinding, ons maak weer so 'n besoek aan hulle.
Ida V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Delia R - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker slaap, lekker eet en lekker kuier.
Louis O - Okt 2016
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Jana M - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker en mooi skoon,
Christina P - Aug 2016
Algehele gradering
Mooi plek naby die strand.
Karin J - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese kamer, heerlike ontbyt en waarde vir geld beslis!
Loddeys Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Heerlike plaas mense en opreg. Ons is baie bly julle het lekker gebly.
Hoop ons sien julle gou weer, en hoop die operasie was 'n groot sukses.
Vriendelike groete
Die Loddey's span
Hendrik S - Jun 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld verblyf.
Robert R - Apr 2016
Algehele gradering
Het heerlik gekuier!
Chantelle M - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring en die personeel was baie vriendelik.
Chantal A - Apr 2016
Algehele gradering
Wat ek gesoek het, en dis rustigheid.
Izet M - Feb 2016
Algehele gradering
Mooi en netjies. Naby strand en handelsgebied.
Johann V - Jan 2016
Algehele gradering
Redelik.
Robert R - Nov 2015
Algehele gradering
Convenient!
Irene S - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Christel T - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly met 'n goeie ontbyt.
Marizelle N - Aug 2015
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Mavourneen P - Aug 2015
Algehele gradering
Die verblyf is net wat mens nodig het.
Louise A - Jul 2015
Algehele gradering
Ons was in die Strand vir 'n spesiale geleentheid en het net oornag gebly.
Frikkie H - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Yolanda D - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was sommer baie lekker, ons wou hele dag daar bly en nie eens uitgaan!
Sanet D - Apr 2015
Algehele gradering
Regtig baie aangenaam, netjies en gerieflik - als wat ons nodig gehad het.
Augusta V - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Luane G - Jan 2015
Algehele gradering
Awesome people and great breakfast.
Tonie V - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker, baie goeie diens en waarde vir geld.
Johan V - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met allerbeste ontbyt en gasvryheid!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norman-weg 13, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom