Newman House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 353, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Newman House is 'n pragtige vakansiehuis met 'n privaat jetty op die ower van die rivier in Malgas. Die dubbelverdiepinghuis is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n prettige wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 4 slaapkamers op die eerste verdieping en 'n vyfde slaapkamer op die grondvloer. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer en 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n dagbed vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers op die eerste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapakmer het 'n koningingrootte-bed en 2 dagbeddens wat slegs geskik is vir kinders en slaapplek bied aan 4 kinders. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV met DStv. Daar is 'n informele en 'n formele eetarea waar gaste hul etes kan geniet.
Gaste kan in die swembad swem of die rivier benut en swem, tjoepry, op 'n boot vaar, ski, kajak en visvang.
Slaapplek
’n Bespreking by Newman House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 21
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Plot 353, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 353, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom