Infanta Loft
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoekstraat 97, Kaap Infanta, Infanta, 7281, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Infanta Loft is 'n gesinsvriendelike solderwoonstel in die prentjiemooi dorpie Infanta. Die seefrontwoonstel bied 'n rustige toevlugsoord met die gedruis van die see in die agtergrond.
Die solder het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n oopplan-ontwerp met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n gemaklike sitarea en 'n etenstafel.
Gaste kan op die dek braai en die pragtige see-uitsig waardeer. Die strand is ook net 'n kort entjie se stap ver. Gaste het ook maklike toegang tot die natuurlike prag van die fynbosomgewing, die see en die majestueuse Breederivier.
Daar is talle opwindende aktiwiteite in die omgewing insluitend swem, snorkel, visvang, voetslaan, draf, fietsry, roeiplankry, vlieërbranderry en branderplankry. Indien gaste tussen Julie en Desember vakansie hou, sal hulle die noorkapperwalvisse in die baai gewaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Infanta Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 21
Jaar gelys 4
Ligging
- Hoekstraat 97, Kaap Infanta, Infanta, 7281, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoekstraat 97, Kaap Infanta, Infanta, 7281, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom