Live Beautifully Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Weané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Keith S - Apr 2024
Algehele gradering
No customer service.
Live Beautifully Accommodation se terugvoer
Hi Keith. We are sorry to hear that you were not satisfied with our service. However, we do not offer cleaning services if you stay less than a week, and it's not advertised otherwise.
As for only seeing us now and again, we prioritize our guests' privacy. If you needed anything or required further service, our contact numbers were available to you.
Christopher W - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Roelof V - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek, rustig en baie gemaklik.
Magaretha S - Mrt 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Eugene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf teen bekostigbare tarief.
Igna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Alletta B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en sal definitief weer bespreek.
Valdamar R - Feb 2024
Algehele gradering
Very cosy and neat place. Host friendly.
Ben V - Jan 2024
Algehele gradering
Plek baie netjies. Rustige omgewing. Waarde vir geld. Sal beslis weer terugkom.
Lischelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, eienaars is vriendelik en hulpvaardig.
Elaine S - Okt 2023
Algehele gradering
Cozy.
Hendry S - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant and nice.
Fabian B - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Cindy O - Aug 2023
Algehele gradering
Had a lovely stay. Would certainly recommend.
Fareed K - Jul 2023
Algehele gradering
Couldn't ask for a better place.
Marius N - Jun 2023
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker en ons het baie rondgeloop.
Ina G - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n rustige, veilige, gemaklike verblyf met niks tekort.
Marlene L - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en veilige omgewing. Gasvrou en gasheer baie behulpsaam en vriendelik.
Magrieta D - Mei 2023
Algehele gradering
Tops
Deon S - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Mignon B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie klein.
Live Beautifully Accommodation se terugvoer
Hi Mignon, ons is jammer jou verblyf was nie aangenaam nie. Die plek is klein ja, maar ons adverteer dit nie as 'n groot woonstel nie. Ons probeer die plekkie so gemaklik as moontlik maak vir gaste en ons het sover geen ander klagtes ontvang nie. Daar is ook geen diere wat naby die woonstel kom nie, ons het wel laat verlede week die hout blad en venster rame behandel met olie en dus kon dit die reuk wees wat jul geruik het. Ons vra onverskoning, ons sal dit in ag neem in die toekoms.
Ronel V - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Anchen N - Apr 2023
Algehele gradering
Die plekkie was perfek.
Erich P - Apr 2023
Algehele gradering
5-Ster gasvryheid, netheid, gerief en veiligheid!
Andrea A - Mrt 2023
Algehele gradering
It was absolutely perfect, host was amazing too and was just a call away.
Wilna L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ek het net 'n oorslaapplek gesoek en die akkommodasie was perfek.
Jas L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marlene K - Des 2022
Algehele gradering
Bliss.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom