Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Rose Garden

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Little Rose Garden
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sanrie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D
Gesin met tieners

Voorwaar die moeite werd!

Altyd so lekker om hier te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariné H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariné H
Enkelreisiger

Tuin laat mens voel of jy in 'n ander wêreld is. Baie netjies en mooi.

Netjies, stil en baie mooi. Gasvriendelik en in 'n veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judi S
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Die verblyf was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose Garden se terugvoer

Baie dankie Judi!

Little Rose Garden
Susan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, pragtige tuin, plekkie het als wat jy nodig het.

Pragtige plek, beslis aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie D
Gesin met tieners

Fantasties!

Uitstekend en definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie G
Enkelreisiger

Heerlik gebly - gasheer het in alle opsigte my tuis laat voel!

Baie vriendelike ontvangs en veilige, netjiese akkommodasie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose Garden se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Kobie.
Little Rose Garden

Little Rose Garden
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Enkelreisiger

Lekker en rustig.

Baie vriendelik en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil rustige plek waar mens waarlik rus.

Is 'n wonderlike gasvrou wat alles in haar vermoë doen om jou tegemoet te kom. Blyplek voldoen aan alle moontlike behoeftes, daar is selfs lig as loadshedding sou begin. Het net oorgeslaap, maar sal hierdie plekkie graag weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie vriendelik. Toe ek al by die plek aankom, het hulle my laat welkom voel asof ek by my eie huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamie-dayne V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-dayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plek met die vriendelikste mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lafras M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lafras M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het baie lekker ge-oorlag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene H
Enkelreisiger

Vriendelik, mooi.

Goeie kliëntediens, vriendelik verwelkom en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Enkelreisiger

It was beautiful, peaceful and comfortable.

The peaceful sound of the water in the rose garden was very soothing. The room was very thoughtfully prepared and had everything I needed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en veilig.

Gerda is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons tydjie daar aangenaam te maak. Sal weer daar oornag wanneer ons Potch besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eslo M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eslo M
Enkelreisiger

Veilige, vriendelike, rustige verblyf.

Baie dankie Gerda vir die hartlike ontvangs en die lieflike, rustige omgewing waarin ek kon tuisgaan. Dankie dat jy so aanpasbaar was met my bespreking en uit jou pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die moeite wat julle doen met die tuin en die geriewe in die eenheid is wonderlik. Ek sal Little Rose Garden aanbeveel vir enige reisiger wat 'n plek soek om net te kom rustig raak in die besige gejaag van elke dag. Sterkte vir jou en jou pad vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Enkelreisiger

Die tuin is absoluut pragtig, die atmosfeer lekker rustig.

Niks lekkerder as om met die gesing van voëltjies wakker te word in 'n besige dorp nie. Little Rose Garden is perfek as jy lief is vir die natuur. Sal beslis weer daar slaap as ek weer in Potchefstroom is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie beïndruk met die spesiale detail van die verblyf-eenheid.

Baie mooi tuin, eenheid met spesiale detail uitgelê. Alles wat jy nodig kon kry, was daar. Baie lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose Garden se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Elmarie.
Groete.
Gerda

Little Rose Garden
Divan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Enkelreisiger

Vriendelik, lekker en great plekkie.

Die kamer is vrek goed toegerus en groot. Die mense is bitter gasvry en vriendelik. Pragtige tuin buite en goeie ligging. Definitief 'n moet as jy in Potchefstroom stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reve B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, mooi lafenis na lang rit.

Pragtige blyplek, skoon en met als wat nodig is vir 'n oorslaap. Die lieflikste, koel tuintjie waarin ons elke aand kon sit. Dit was 'n lafenis, want die dae was maar warm en dis lekker privaat. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel en weer gebruik. Oulike eienaar wat ons kom verwelkom het en weer afgesê het met ons uitboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Enkelreisiger

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Lieflike plekkie, met 'n privaat ingang en tuin. Dit was baie skoon en netjies. Baie vriendelike eienaars en was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Baie rustige atmosfeer en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C
Besigheidsreis

Excellent.

Excellent. Very convenient for my business travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose Garden se terugvoer

Perfect, super cute 1 bedroom cottage for business in Potchefstroom. Equipped with a computer and a chair.

Little Rose Garden
Amonè D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amonè D
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Baie vriendelik verwelkom en goeie diens. Het baie lekker gebly. Ek sal Little Rose Garden aanbeveel want dis netjies, mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Rose Garden se terugvoer

Little Rose Garden is the perfect, super cute one bedroom cottage for individual travellers. Groete, Gerda

Little Rose Garden
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41cbb47b931b4ae9bd6e351374244dec0a2fae84f400b6990786a04fa4ed469c724f012708f3d8043da4bf2ca89bb44f1e28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Grieglaan 13 Vanderhoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.696558915407 27.11769198336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem