Little House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jasper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Leon G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, mooi deel van die Kaap.
James S - Aug 2023
Algehele gradering
A very cosy place to stay, will definitely use again.
Marius L - Nov 2022
Algehele gradering
Little House was prakties omdat dit so naby was aan die Calum Scott konsert.
Mari D - Jul 2022
Algehele gradering
Verblyf word hoog aanbeveel.
Louis T - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Lenie W - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met mooi decor, goeie diens en naby Constantia Village inkopiesentrum.
Roeline M - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly, en sal weer hier kom bly.
Arrie O - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige plek waar ons baie lekker geslaap het.
Frik V - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Vanessa C - Apr 2016
Algehele gradering
Baie nice en mooi gastehuis. Goeie waarde vir geld en baie goeie diens!
Flora V - Mrt 2015
Algehele gradering
Relaxed, tranquil and lovely surroundings
Lae-lee S - Jun 2014
Algehele gradering
Unfriendly!
Francois V - Apr 2014
Algehele gradering
Gemaklik en baie mooi.
Estelle B - Mrt 2014
Algehele gradering
Great
Marise A - Feb 2014
Algehele gradering
Very clean, strategically located, safe and good value for money.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Connor Close 1, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12