Little Greece
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cooper-straat 13, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 400R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Little Greece is 'n knus kothuis wat deel van die eienaar se hoofwoning in L'Agulhas vorm. Die kothuis is naby die see, vuurtoring en swembaddens geleë, en die naaste restaurant is slegs 150 m weg.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 gaste en verder is daar ook 'n etenstafel met stoele, sowel as 'n platskerm-TV. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Little Greece sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Cooper-straat 13, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Greece het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cooper-straat 13, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom