Little Bushbuck Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Bushbuck Cottage is 'n selfsorgkothuis op Somerset Gift Getaway Farm, sowat 16,8 km buite Swellendam. Dié kothuis is die perfekte wegbreekplek vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige natuurvakansie.
Dié ateljee-eenheid kan tot 2 volwassenes en 1 kind in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer akkommodeer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die onderdakstoep het buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot 'n privaat houtvuur-warmbad, parkeerplek op die perseel en aktiwiteite soos swem, kanovaart, visvang en Zipline op die rivier. Gaste kan ook die natuurroetes op die perseel verken. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante in Swellendam.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marlien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom