Little 5 Camp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michael Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 21
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Gail E - Apr 2024
Algehele gradering
A wonderful bush experience!
Herno H - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic and peaceful.
Ryk K - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Sophia S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig peaceful.
Milda O - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Kobus H - Des 2023
Algehele gradering
Sal nie weer herhaal word nie.
Lees meerLittle 5 Camp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het van jou klagtes inagneming geneem en sal daaraan werk. Die rioolpyp wat oop was, is toe gemaak. Dankie vir jou opregte terugvoer.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Cindy H - Nov 2023
Algehele gradering
Great stay.
Rodney C - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic experience.
Leanie T - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige kuier in die natuur.
Carina S - Okt 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel om te gaan slaap in stilte behalwe naggeluide van leeus en hiënas en wakker te word in die bos met voëlgeluide. Baie rustig.
Alex N - Sep 2023
Algehele gradering
Sophisticated bush stay.
Sonja D - Sep 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Little 5 Camp se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Sonja.
Monica L - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful bush experience.
Lees meerFp A - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice.
Rene D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Andries H - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, vriendelik en absoluut waarde vir geld.
Cornette V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekke boswegbreek.
Marisa V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, ek het die naggeluide baie geniet.
Theresa V - Jul 2023
Algehele gradering
Net 'n paar voorstelle. Klein yskas met vrieskas. Badkamer is 'n fees, maar in die winter baie koud, en miskien 'n ekstra kombers of twee in die winter.
Little 5 Camp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal gerus na jou voorstelle kyk. Ons gaan ons Solar verbeter dan sal ons yskaste in die tente sit. Ons klaar aan die werk om tente so te maak dat die badkamer kan toe gemaak word vir die winter aande. Baie dankie hoop ons sien julle weer sommer baie gou. Michael Little5 camp
Waldo K - Jul 2023
Algehele gradering
Ons is baie hartlik ontvang. Uitstekende kliënteverhouding.
Little 5 Camp se terugvoer
Waldo, baie dankie vir die terugvoer. Ons by little5 Camp sal altyd probeer om te verbeter. dankie hoop ons kan julle weer ontvang. Michael Little5 Camp.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey-weg 159, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom