Liten Stjärna
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R790R672 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Liten Stjärna is 'n klein, knus eenheid in die kusdorp, Struisbaai, sowat 500 meter van die hoofswemstrand af. Let asb dat die eenheid op die eienaar se erf is, maar dat gaste hul eie geriewe en 'n privaat ingang het.
Die ateljee-eenheid is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 stoele en 'n koffietafel. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eierkoker, eetgerei en breekware in en daar is gratis WiFi. Let asb daarop dat die eenheid nie kookgeriewe het nie, maar hier is wel 'n buitebraai.
Dubbeldeure lei na 'n privaat tuintjie met buitesitplek, 'n tafel, braaigeriewe en 'n buitestort. Daar is ook 'n veilige parkeerplek op die perseel.
Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Geen ontbyt of ander etes word aangebied nie en die eenheid is nie geskik vir kinders nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Liten Stjärna sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Liten Stjärna het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18