Lions Haven
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 52
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Paul L - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean, spacious, well positioned. Close to the Kruger.
Lees meerRetha M - Des 2021
Algehele gradering
Was heerlik en rustig. Baie diere het kom kuier.
Euniece V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig
Blanche H - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies, sal net lekker wees as daar banke binne in huis kan wees, en buite op stoep sou ons graag tafel en stoele wou gehad het vir eet.
Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Plek was goed.
Piet B - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Martha D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeu-weg 4049, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom