Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion's Den by Ustay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Lion's Den by Ustay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Samantha M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha M
Saam met vriende

Onvergeetlike Paas vakansie in 'n gerieflike huis.

Pragtige huis, nuut oorgedoen. Die stoep is fantasties, al is die wintjie koel, kon ons die seile laat sak en nogsteeds heerlik kuier. Dit is regtig 'n baie lekker huis om in vakansie te hou. Die diens vanaf die agent was ook baie goed. Wens dit was warm genoeg sodat ons die swembad kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lion's Den by Ustay se terugvoer

Samantha was 'n uitstekende gas en sy het Lions Den pragtig opgepas.

Lion's Den by Ustay
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jade-singel 11, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b837dffb7aab55cf7df8160cbc3a393b9f6c6e15cd648e4b15b8eac73c748f869726383cd72909fa218542ba3011a56a74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Jade Crescent Villa Diamante 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.080973788662 18.041755049074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem