Linja Beach House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Cora M - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en Natasha was baie hulpvaardig. Baie dankie!
Linja Beach House se terugvoer
Baie dankie. Bly jul kon dit geniet. Dankie dat jul so mooi aan plek kon kyk. Jul is enige tyd weer welkom.
Groete
Daleen J - Des 2023
Algehele gradering
Would recommend. Wonderful place.
Linja Beach House se terugvoer
Thanks for the nice feedback and for taking such good care of the place. It was an absolute pleasure having you here. You're welcome to return anytime.
Gregory S - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely tre.
Linja Beach House se terugvoer
Hosting you was truly delightful. I appreciate your excellent care of the house and your leaving it in great condition. Feel free to return anytime.
Desire W - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad, jammer dit was so gou gewees.
Linja Beach House se terugvoer
Dankie vir terugvoering. Dit was lekker om jul daar te he. Julle is altyd welkom in die toekoms.
Gaironesa K - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties, fantasties en fantasties.
Jopie F - Des 2021
Algehele gradering
Ons was almal daar vir 'n paar dae, ek , ma en 6 kinders, heerlik gekuier.
Linja Beach House se terugvoer
Baie dankie sien uit om jul weer daar te he.
Groete,
Rene
Stephanie W - Jan 2021
Algehele gradering
We had a very relaxing stay.
Karlie F - Jan 2021
Algehele gradering
Gesellig, met 'n fantastiese uitsig.
Chane P - Des 2020
Algehele gradering
Ontspannend en baie netjies.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 22, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom