Lilla-Bett Self Catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michiel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Andre S - Apr 2024
Algehele gradering
Ruim, skoon en veilig.
Pops F - Apr 2024
Algehele gradering
Short but pleasant.
Linda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Very friendly host. Beautifully furnished.
Danielle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Die beste.
Carmen L - Feb 2024
Algehele gradering
Grasperk heerlik vir kinders om te speel; oorgenoeg spasie en waarde vir geld.
Carmen L - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Meer as verwagtinge oortref.
Bjorn O - Feb 2024
Algehele gradering
Great!
Celia K - Feb 2024
Algehele gradering
Soos my eie huis!
Peter H - Nov 2023
Algehele gradering
Clean, comfy, easy to find.
Kobus L - Okt 2023
Algehele gradering
Die verblyf en geriewe was uitstekend.
Liezel O - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte, lieflike akkommodasie.
Meinhardt C - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek om die area te verken.
Wynand Gouws G - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Anneke C - Sep 2023
Algehele gradering
Slegs 1 dag oorgeslaap, maar alles baie netjies en skoon. Eienaar baie gasvry.
Nicolene V - Sep 2023
Algehele gradering
Die plekkie was baie mooi.
Liezel K - Sep 2023
Algehele gradering
Ons sal graag weer die pragtige akkommodasie wil geniet.
Jody F - Aug 2023
Algehele gradering
Spacious well organized place. Has everything you need, pets welcomed.
Elbie N - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi en veilig.
Denver A - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
Bradley O - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation and facilities.
Barrie J - Jul 2023
Algehele gradering
Very well furnished and equipped house, in a quiet street overlooking Mossel Bay harbour.
Lutz S - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect service.
Lynnette J - Jul 2023
Algehele gradering
Ligging is perfek, wens die verblyf was langer!
Diane H - Jun 2023
Algehele gradering
Uiters gerieflik vir oornag verblyf.
Theunis N - Jun 2023
Algehele gradering
Exceptional value. Beautiful, spacious, newly renovated, dog-friendly stay.
Simone J - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Derrick M - Apr 2023
Algehele gradering
Dit is 'n ou sandsteen gebou wat baie mooi opgegradeer is met alle moderne geriewe.
Jorika T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Frances N - Apr 2023
Algehele gradering
Was upgraded to another unit as building works were under way. But what a gracious host! will make use of both facilitates.
Frances N - Apr 2023
Algehele gradering
BeaUtiful accommodation.
Philip Stander S - Feb 2023
Algehele gradering
Would definitely recommend this enchanted Cottage, wished we could have stayed longer.
Lees meerHarriet P - Des 2022
Algehele gradering
It was excellent. Well equipped and the service and host really helpful. We enjoyed it a lot!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brunsweg 74, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom