Light Shade Mountain
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-straat 46, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Light Shade Mountain is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet. Dit is in 'n 1823-Karoo-kothuis en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek in die winter aangesien die kothuis met 'n binnenshuise houtkaggel spog.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is in die opwasarea beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Dié area het ook 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat agterplaas met braaigeriewe, 'n 100 jaar oue druiweprieel en berguitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brad Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Cradock-straat 46, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Light Shade Mountain het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-straat 46, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom